Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stephan's Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Pieter J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Die beste oorbly plek op ons toer. Die ideale oorbly plek vir ons. Ons is persoonlik ontvang deur Stephan by ons aankoms. Die moderne kamer en badkamer was ruim met 'n koningbed. Die ontbyt was uitstekend en hy het selfs ons bier nie laat betaal nie. Die prys was billik en alles het 'n Duitse geur gehad omdat Stephan self Duits is. Die ligging is baie toeganklik vanaf die snelweg (N2).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Ons het heerlik gebly en Stephan was enige tyd beskikbaar om hulp te verleen indien nodig. Die ontvangs by Stephan's was baie vriendelik en aangenaam. Stephan het ons persoonlik na ons kamers geneem en alles uitgewys. Kamers en badkamers was skoon en netjies en elke dag gediens en van skoon handdoeke voorsien. Daar was 'n heerlike, volle ontbyt elke oggend. Ons was sommer sterk om die golfbaan te gaan aanvat! Ons kon lekker in die sitkamer saam kuier eerder as in die kamers en die hele set-up was net lekker gesellig. Daar is stoepe buite, maar dit was bietjie koel vir buite wees. Ons het klein Boris (die woefie) vreeslik geniet en hy was altyd baie bly en opgewonde om ons te ontvang en geselskap te hou. Stephan's het 'n ongelooflike uitsig oor die see en mens kan nie help om rustig te raak daar nie. Ons het reeds gesê ons bly volgende jaar weer daar. Ons wag net vir die toernooi datums dan bespreek ons! Voorstelle: Ek het kort hare, maar die ander dames sou graag die gebruik van 'n haardroeer wou hê. Parkeering is effens knap so gaste met groot motors moet hul draaie ken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Verfrissend en nodig. Ons het ons paar dae vreeslik geniet. Al het die weer nie saamgespeel nie, was ons verblyf ver bo ons verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxzanne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Stunning service. Stephan and his staff were most welcoming, the lodge, the food and location is perfect. Will definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Was net 'n oorblykamer. Is lekker groot en goed ingerig. Vriendelike eienaar en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Vriendelik en behulpsaam. Goeie ligging, restaurante naby en goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Ongelooflike mooi uitsig oor die see! Dit was die wonderlikste 5 dae van vakansie. Pragtige huis en fantastiese uitsig oor die see en Port Shepstone Golfbaan. Swembad is lieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2019

Baie goeie eienaar altyd bereid om te help. Baie lekker gebly en was baie maklik bygestaan deur Stephan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marli L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Pragtige uitsig en ruim. Pragtige, privaat uitsig met vriendelike hulpvaardige diens. Perfek geleë naby uitstekende restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Laat mens tuis voel. Stephan's Guest House sal ek enige tyd aanbeveel, dit is mooi en skoon, pragtige view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old St Faith-weg 19, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d1c3808108fe38fdf76b077a41a9f25f58bb5cee930fc46b27fd95264d2a9e6ffcbc73f4e0ab66fffa4cca7c8a717e91f8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 19 Old St.Faith Road Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.728638888889 30.462513888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang