Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stephan's Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Stephan's Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pieter J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Die beste oorbly plek op ons toer.

Die ideale oorbly plek vir ons. Ons is persoonlik ontvang deur Stephan by ons aankoms. Die moderne kamer en badkamer was ruim met 'n koningbed. Die ontbyt was uitstekend en hy het selfs ons bier nie laat betaal nie. Die prys was billik en alles het 'n Duitse geur gehad omdat Stephan self Duits is. Die ligging is baie toeganklik vanaf die snelweg (N2).

Debbie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

Ons het heerlik gebly en Stephan was enige tyd beskikbaar om hulp te verleen indien nodig.

Die ontvangs by Stephan's was baie vriendelik en aangenaam. Stephan het ons persoonlik na ons kamers geneem en alles uitgewys. Kamers en badkamers was skoon en netjies en elke dag gediens en van skoon handdoeke voorsien. Daar was 'n heerlike, volle ontbyt elke oggend. Ons was sommer sterk om die golfbaan te gaan aanvat! Ons kon lekker in die sitkamer saam kuier eerder as in die kamers en die hele set-up was net lekker gesellig. Daar is stoepe buite, maar dit was bietjie koel vir buite wees. Ons het klein Boris (die woefie) vreeslik geniet en hy was altyd baie bly en opgewonde om ons te ontvang en geselskap te hou. Stephan's het 'n ongelooflike uitsig oor die see en mens kan nie help om rustig te raak daar nie. Ons het reeds gesê ons bly volgende jaar weer daar. Ons wag net vir die toernooi datums dan bespreek ons! Voorstelle: Ek het kort hare, maar die ander dames sou graag die gebruik van 'n haardroeer wou hê. Parkeering is effens knap so gaste met groot motors moet hul draaie ken.

Marius G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G

Verfrissend en nodig.

Ons het ons paar dae vreeslik geniet. Al het die weer nie saamgespeel nie, was ons verblyf ver bo ons verwagtinge.

Roxzanne G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxzanne G

Stunning service.

Stephan and his staff were most welcoming, the lodge, the food and location is perfect. Will definitely go there again.

Niel V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V

Was net 'n oorblykamer. Is lekker groot en goed ingerig.

Vriendelike eienaar en baie behulpsaam.

Gerhard E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E

Vriendelik en behulpsaam.

Goeie ligging, restaurante naby en goed.

Simone V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V

Ongelooflike mooi uitsig oor die see!

Dit was die wonderlikste 5 dae van vakansie. Pragtige huis en fantastiese uitsig oor die see en Port Shepstone Golfbaan. Swembad is lieflik!

Jacques J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Baie goeie eienaar altyd bereid om te help.

Baie lekker gebly en was baie maklik bygestaan deur Stephan.

Marli L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli L

Pragtige uitsig en ruim.

Pragtige, privaat uitsig met vriendelike hulpvaardige diens. Perfek geleë naby uitstekende restaurante.

Maggie O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie O

Laat mens tuis voel.

Stephan's Guest House sal ek enige tyd aanbeveel, dit is mooi en skoon, pragtige view.

Benita J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita J

Dit was die moeite werd, rustig! Puik personeel super mooi plek.

Baie oulile plekkie. Is op die die mooiste plek geleë met die mooiste uitsig. Super vriendelike personeel baie hulpvaardig. Ons sal vir seker weer gebruik maak van Stephan's Guest House.

Karen P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen P

Gasvry en netjies.

Ons het lekker gebly en Stephan het ons welkom laat voel.

Melanie E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie E

Teleurgesteld in die kliëntediens wat ontvang is.

Parkering is 'n groot probleem. Daar is geen muurprop in die kombuis nie. Die ketel (waarvan die plastiekbodem gebreek was), moet by 'n verlengingskoord ingeprop word, wat van onder die kombuiskaste oor die yskas se deur op die toonbank gedrapeer is. Die TV en DStv drade hang in die lug oor die een bed. Ons het 2 keer gevra vir 'n afdroograk vir die skottelgoed. Die 1ste keer is ons net geïgnoreer en die 2de keer is daar net gesê, jammer ons kan jou nie help nie. Met ons aankoms moes ons self die yskas aansit en die ysbakkies volmaak. Moenie enige spesiale behandeling verwag as jy nie 'n oorsese toeris is nie.

Lynette D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D

One word, awesome!

It was amazing, most awesome stay and absolute nice sea view! Fantastic breakfast to choose from, we will visit again!

Nonhle M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhle M

A pleasant stay.

Had the most amazing weekend ever.

Mpho D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho D

The food is amazing. The staff is super professional

The view was fabulous!

Clifford G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford G

Fantasties!

Ek sal die plek vir enige een aanbeveel en sal definitief weer daar gaan oorbly! Wonderlike oase!

Silindile Z - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silindile Z

The best place I have ever been.

See the stars.

Renzo M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renzo M

Excellent!

A lovely guesthouse and friendly staff. Recommend to anyone looking for comfortable place to stay.

Norma H - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norma H

Excellent location, wonderful stay

Excellent location, wonderful stay, friendly staff and engaging host - highly recommended, hope to return one day soon!

Anna D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anna D

Very big room with a buffet breakfast.

The room is very big with a complete bathroom and microwave. We had a balcony with a beautiful views of the beach. The breakfast was a buffet with cereals, fruit, bread, eggs, bacon, sausage, yogurt, coffee and tea. It's located on the outskirts of the city and it has private parking. At night there are a lot of birds that make a lot of noise. No WiFi.

Sarel B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel B

Baie Lekker, kon net rustig wees en ontspan.

Dit was 'n baie lekker naweek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Kos was baie lekker.

Marijke V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marijke V

Met uitzicht op de zee.

Fantastisch om vanaf je balkon de zee te kunnen zien en vanuit je bed de zee te horen ruisen. 's Ochtends is er een uitgebreid ontbijtbuffet aanwezig om je dag goed te beginnen. De gastheer is attent en vraagt naar je welbevinden. Twee restaurantjes op loopafstand, maar door wat keukenmogelijkheden kan je ook prima op je eigen balkon eten. Vanaf deze plek diverse mogelijkheden voor dagtripjes.

Henriette E - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette E

Baie gemaklik en gasvry!

Stephan het ons gemaklik laat voel en was baie hulpvaardig. Ek sal beslis weer daar tuisgaan. Die gastehuis is huislik en die uitsig fantasties!

Deborah G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah G

The place is very cosy

Love the sea view from the bedroom. Staff are very friendly and trustworthy.

Anton M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Baie groot, pragtige skoon kamer en 'n stoep met 'n see-uitsig.

Die huis is bo-op 'n heuwel en daar is eetplekke en winkels binne loopafstand. Dit is stil en mens slaap baie lekker in die groot, skoon bed. Die ontbyt is regtig baie lekker. Die verblyf was die hoogtepunt van my motorfietstoer regoor die land en ek het selfs 'n ekstra dag gebly!

Willie H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H

Pragtig!

Baie netjies met 'n baie vriendelike gasheer.

Allen M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen M

Great gastehuis! Sal nie sommer weer by 'n ander een oorslaap nie.

Uitstekende waarde vir geld. Stephan is 'n baie interessante en goeie gasheer. Ons het vier aande daar oornag en dit verleng met 'n vyfde aand. Ons sal enige tyd weer gaan. Die huislike dog vriendelike en proffessionele atmosfeer laat mens onmiddellik op jou gemak en tuis voel. Dit is regtig sy drie sterre werd. Die hele gastehuis is 'n aanduiding dat daar regtig baie moeite gedoen word om dit skoon en netjies te hou vir die gaste wat daar oornag. Kan dit regtig aanbeveel vir mense wat 'n "bietjie" meer soek as net 'n bed om in te slaap, sonder om 'n fortuin daarvoor te betaal.

Frank C - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank C

Very comfortable accommodation!

Surprised to learn, when I needed to settle my account, that the B&B did not have credit card facilities. This needs to be communicated on arrival. The host was very accommodating in directions, once contacted.

Kelvin S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelvin S

A very pleasant stay.

I enjoyed my stay very much. Nice view, and quiet. Beautiful garden with small pool plus braai facilities. Full breakfast. Rooms cosy.

Johann V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

'n Netjese en gerieflike kamer met 'n pragtige uitsig oor die see was ons beskore

Die geriewe is puik en die ontbyt was voortreflik. Stehan se persoonlike aandag aan gaste word hoog op prys gestel.

Riaan M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan M

Uitstekende verblyf in 'n ongelooflike mooi area!

Die beste akkommodasie by verre op ons 3-weke vakansie - uitstekende diens en die eenheid was silwerskoon. Alles het getuig van smaak en aandag aan detail.

Schalk E - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk E

Ons was aangenaam verras toe ons die eerste keer hierdie gastehuis gesien en beleef het.

Stephan is 'n gasheer duisend. Die fasiliteite is netjies en diens is uitstekend. Ontbyt was heerlik. Die kamers is ruim en sommige kamers het 'n fantasiese uitsig. Ons sal weer daar bly sou ons in die area wees.

Pelo M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pelo M

Great stay at Stephan's Guest House.

Warm welcom and great hospitality by the owner and staff.

Riekie P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riekie P

Ons was baie tevrede met die verblyf.

Goeie waarde vir geld.

Johan M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Baie aangenaam en vriendelike mense met goeie maniere.

Stephan het van dag 1 af ons tuis laat voel; hy is die regte persoon vir sulke tipe vakansieverblyf. Ek sal enige dag Stephan's Guest House aanbeveel vir vriende en familie.

Debra H - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra H

Personalised service and excellent view

I would definitely recommend Stephen's Guest House. The rooms were spacious and the view of the ocean from the balcony as well as the breakfast room was beautiful.

Amanda H - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

`n Pragtige plek met baie vriendelike diens

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamers is smaakvol en pragtig en die uitsig van ons kamer was asemrowend. Dit is n lieflike plek.

Julie W - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie W

A delightful view and a lovely atmosphere

Stephan very helpful.

Leriza D - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leriza D

Wonderlik, met goeie klientediens.

Dit was wonderlik,Stephan was baie behulpsaam en het ons baie tuis laat voel. Het dit baie geniet en wens ons kon langer bly.

Linda B - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Clean, modern, sea views and the food was good.

Stephan was very obliging and helpful and made us feel very welcome during our short stay. We would definitely come back again for a longer stay next time we're in Umtentweni.

Andre W - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Difficult to find, but great stay

Very nice. Extremely difficult to find with the GPS but once there very easy to go between towns.

Alichea B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alichea B

Stephan was die heeltyd beskikbaar en baie behulpsaam.

Ons het ons twee aande hier geniet, met 'n pragtige uitsig oor die see, heerlike ontbyt ens.

Andre T - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T

Best Guest House we've stayed in - Stephan's a great host!

Would recommend additional parking be added - otherwise everything was 100%. Thanks, Andre

Petro B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Petro B

Nicely situated but ...

I felt the guest house was not up to standard - as the rooms & bedding provided need attention.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old St Faith-weg 19, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d1c3808108fe38fdf76b077a41a9f25f58bb5cee930fc46b27fd95264d2a9e6ffcbc73f4e0ab66fffa4cca7c8a717e91f8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 19 Old St.Faith Road Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.728638888889 30.462513888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang