Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterkfontein Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Anna-marie S
1 nag
5.0
Sep 2024

Sal beslis weer by Sterkfontein Gastehuis oorslaap met 'n volgende geleentheid. Rustige, veilige atmosfeer. Onderdakparkering vir voertuig. Kamer was skoon, netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Lekker gebly. Lekker gebly, dankie. Skoon en netjies. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjies en gerieflik. Baie lekker. Sal enige tyd weer daar bly as ek myself in Middelburg bevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique R
1 nag
5.0
Mei 2024

"Fun"tasties! Ek het baie lekker gebly. Maar te laat agter gekom TV werk nie, maar dit was nie die einde van die wêreld nie. Hulle het gelukkig WiFi gehad, so ek het op my foon Netflix gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saretha F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Hemels! Mooiste plek! Een aand se oorslaap het soos 'n vakansie gevoel! Mooiste plek! As fotograaf het ek gevoel of ek in 'n foto paradys was! Gemaklik, skoon, alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gasvryheid uit die boonste rakke. Man, dit was nou lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl J
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Ons het bietjie tyd by die gastehuis spandeer. Maar het dit steeds geniet. Ons het baie lekker gebly. Die gastehuis is stil en rustig en mens kan 'n goeie nagrus geniet ten spyte van die ander gaste se bewegings. Ons het net daar geslaap en het geen tyd deur die dag by die gastehuis spandeer nie, omdat ons elke dag by die lughawe deurgebring het waar ons nasionale kampioenskappe was. Indien ons volgende jaar weer terugkeer Middelburg toe, sal ons beslis weer by die gastehuis bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Gemaklik, rustig en rus vir jou siel. Die gastehuis is 'n juweel. Dit het gevoel asof ons buite op 'n wildsplaas gekuier het. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal beslis weer Sterkfontein Gastehuis besoek. Met ons aankoms was ons vriendelik verwelkom. Die plekkies is baie netjies en die natuur is mooi. Die tarentale, springbokke, hasies en eende het 'n rustige atmosfeer geskep, ons is natuurmense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Arriveer as gaste, vertrek as vriende Besonder vriendelike gasvryheid! Ja! Pragtig, lieflik, lekker! Gesellig en mooi landelik. Goed versorgde tuine. Ons sal weer en weer van die gastehuis gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cherina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipresweg 93, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA379e2c6e8fe9e107452cff43fbdf3634d6cdf5aff8f0a40b2bc358ad43db0b310dfbadeed162a57ca3af8cfa256cc4edff1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 93 Sipres Road Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.737496357772 29.482829836771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang