Sterkfontein Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sipresweg 93, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sterkfontein Guest House is in Middelburg, Mpumalanga geleë, en bied gaste heerlike oornagverblyf op pad na die Mpumalanga Panorama-roete, die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek.
Die gastehuis bied gaste 'n keuse van en suite-kamers wat tot 2 mense kan akkommodeer. Die kamers is gerieflik gemeubileer met dubbel- of driekwartbeddens, en het en suite-badkamers met baddens. Elke kamer met lugversorging is toegerus met 'n slim-TV, WiFi-toegang, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt, sowel as aandete, is op versoek beskikbaar.
Gaste kan ontspan in die groot tuin, of onder die groot bome langs die dam. Parkeerplek is agter die hek beskikbaar.
Die verblyf het 'n gasgeiser en sonpanele.
Emalahleni bied 'n wye verskeidenheid koffiewinkels, plaasstalletjies en kulturele dorpies vir kuns en kunsvlyt. Doendinge in die area sluit parasailing, gholfspeel, voetslaan, stap en 4x4-roetes in. Gaste kan ook die Witbankdam besoek vir watersport, staproetes en voëlkyk.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cherina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Sipresweg 93, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Sterkfontein Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Middelburg Loskopvallei Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sipresweg 93, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang