Sterland Annex
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jurg Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 185
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Margaret D - Mrt 2024
Algehele gradering
We enjoyed our stay in Sutherland. The SAAO and the stars are amazing!
Sterland Annex se terugvoer
Margaret, thank you, it's so good to hear you enjoyed your stay!
Saritha M - Mei 2023
Algehele gradering
'n Wonderlike twee aande.
Sterland Annex se terugvoer
Saritha, ons is bly u het die verblyf en sterre geniet. Maak weer so.
Harald W - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable, pleasant.
Sterland Annex se terugvoer
Thank you for enjoying your stay - do come again!
Jaco V - Jul 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Sterland Annex se terugvoer
Jaco, baie dankie dat u die verblyf geniet het!
Susan D - Jul 2024
Algehele gradering
Lovely. The host was very helpful.
Sterland Annex se terugvoer
Thank you for enduring the power cut with us. We had so much rain the past month as never before. We are planning to make improvements for the better.
Nico N - Jul 2024
Algehele gradering
Been there, done it, got the t-shirt.
Sterland Annex se terugvoer
Nico, baie dankie dat u die verblyf geniet het. Die eenheid is klein en word ook so adverteer en tog baie gewild onder die gaste. Ons gee aandag aan die items genoem om u verblyf meer aangenaam te maak.
Liesl W - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker. Koud.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Marlette V - Aug 2024
Algehele gradering
Beknop.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Johan M - Jul 2023
Algehele gradering
Aan ons verwagtinge voldoen, maar sou graag sneeu ook wou sien.
Sterland Annex se terugvoer
Johan, baie dankie dat u die verblyf geniet het. Die sneeu het gevolg daarna en het baie gou gesmelt.
Die koel lug na die sneeu hou ons vrolik.
Johan D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike, intieme plekkie vir 2 persone met als wat jy nodig het.
Sterland Annex se terugvoer
So jammer dat die weer nie wou saamspeel nie, dus sal u verseker net weer moet kom kuier en vir langer.
Andre P - Aug 2022
Algehele gradering
Mens voel sommer tuis.
Sterland Annex se terugvoer
Andre, dis `n voorreg om sulke skeppende mense in ons mooi Karoo te verwelkom.
Ons sien uit na u volgende kuier.
Ockie B - Des 2022
Algehele gradering
Goeie tyd gehad in Sutherland.
Sterland Annex se terugvoer
Ockie, baie dankie vir u terugvoer. Ek neem kennis en gee aandag dat u met u volgende besoek net die beste kan geniet!
Nothnagel W - Sep 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Catherine H - Sep 2022
Algehele gradering
Vinnig en effektief.
Hendrie G - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Sterland Annex se terugvoer
Dis ons voorreg om u te verwelkom op ons mooi dorp!
Leon L - Feb 2020
Algehele gradering
Net vir slaap bedoel.
Sterland Annex se terugvoer
Dankie dat u die rustige omgewing geniet het. As daar dalk stof was, is dit omdat die wind so kwaai gewaai het die afgelope tyd. Ons beleef steeds `n ongekende droogte alhoewel die dorp water het met beperkings.
Minette N - Jul 2019
Algehele gradering
Professionele diens, pragtige, skoon, snoesige, perfekte verblyf waar hulle in al jou behoeftes voorsien.
Sterland Annex se terugvoer
Goeie dag Minette,
Dankie dat u ons Karoo so geniet! Dis ons voorreg om u te bederf.
Neil V - Jun 2019
Algehele gradering
Groot verrassing.
Sterland Annex se terugvoer
Dit doen ons harte goed om te hoor u het die pragtige Karoo so geniet.
Marinus F - Des 2019
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Sterland Annex se terugvoer
Wat is lekkerder as `n Karoo tjoppie op die kole - dankie dat u dit geniet het!
Hannes V - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig, knoesig.
Sterland Annex se terugvoer
Dankie dat u die verblyf geniet het!
Phillip C - Jul 2019
Algehele gradering
Klein, netjies en gemaklik.
Sterland Annex se terugvoer
Dankie dat u die verblyf geniet het - kom kuier gerus weer!
Jaco V - Mei 2019
Algehele gradering
Knus verblyf, maar kan beknop begin raak.
Sterland Annex se terugvoer
Die Annex is werklik baie populer en menige gaste het daar oornag omrede dit so `n spesiale bekoring het.
Ja, dis nie baie ruim nie, maar ons gee vir u die beste. Die matrasse wat ons by al ons gastehuise gebruik is puik gehalte en afkomstig van die Skool vir Blindes op Worcester. Daar is elektriese komberse onder die lakens en die lyne mag maak dat u ongemaklik slaap as u dit nie gewoond is nie.
Daar is beslis geen water wat loop nie en die enigste logiese rede is die buurman se dam wat water uit die boorgat pomp. Die huisie is soos op `n plaas en weg van lawaai. Ons sien uit daarna om u weer in die toekoms te ontvang.
Klaus Z - Aug 2019
Algehele gradering
The accommodation in general was satisfying.
Sterland Annex se terugvoer
Thank you for enjoying Annex!
Willie D - Sep 2019
Algehele gradering
Swak.
Sterland Annex se terugvoer
Willie, die Annex word baie duidelik geadverteer as `n klein en-suite kamer, maar u het tog die gerief van u eie yskas, mikrogolf en goeie selekteerde DStv.
Susan V - Aug 2018
Algehele gradering
Oulik, egter baie klein!
Estelle V - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklike verblyf vir enkelpersoon of paartjie vir 'n nag of 2.
Lees meerSterland Annex se terugvoer
Beste Estelle,
Sterland Annex word geadverteer as `n klein en-suite kamer en dis hartseer dat u die stoele kritiseer terwyl ons dieselfde versoek gehad het toe daar nie stoele was nie.Die reël met die skottelgoed is daar want nie alle besoekers eerbiedig die versoek om die gastehuis te laat in die toestand wat u dit kry nie.
Met die onsekerheid oor Eskom, is daar ook `n warmwatersak om die moontlike koue lekker te maak en gasbottel met `n klein keteltjie vir `n stomende koppie koffie. Ons as gastehuis moet vir u as gas voorsorg tref dat u gelukkig is in alle omstandighede en daarom verskaf ons `n waaier en verwarmer.
Neville C - Mrt 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Sterland Annex se terugvoer
Dankie, Neville, ons hoop julle het die besoek aan Sutherland geniet.
Niël B - Aug 2018
Algehele gradering
Nie baie gelukkig met geriewe nie.
Sterland Annex se terugvoer
Niel, ons is bly die verblyf in die Annex was skoon en warm. Die knoppe op die matras is die warmkombers wat u nog beter laat slaap het.
Marietjie S - Okt 2017
Algehele gradering
Sterland Annex is 'n netjiese, skoon, piepklein "nessie" aan die kant van die dorp waar besondere aandag aan detail gegee is.
Charles H - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies. Baie rustige dorpie.
Attie J - Aug 2017
Algehele gradering
Dit is beslis privaat.
Corna W - Jun 2017
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap.
Sterland Annex se terugvoer
Dankie dat u die verblyf geniet het, kom kuier gerus weer.
Soria A - Mei 2017
Algehele gradering
'n Snoesige oase.
Sterland Annex se terugvoer
Beste Soria,
Dankie dat u die tyd hier saam met ons kon geniet!
Groete,
Jurg
Louise H - Aug 2017
Algehele gradering
Warm bed en warm water!
Sterland Annex se terugvoer
Ons wil graag al ons gaste gelukkig hou en waardeer die mooi woorde.
Magdalena Anna L - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het die braaiplek by die huisie baie geniet en alles was netjies.
Sterland Annex se terugvoer
Baie dankie dat u ons verblyf geniet het. Ons sien uit na 'n verdere kuier in die toekoms.
Elsa M - Sep 2017
Algehele gradering
Overnight at Sterland Annex.
Jan V - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker.
Sterland Annex se terugvoer
Ons deel graag ons vreugde om op so 'n mooi dorp te kan woon.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang