Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterland Annex

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Margaret D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We enjoyed our stay in Sutherland. The SAAO and the stars are amazing! Sterland Annex is perfect for an overnight stay. The space is very compact, but excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurg
Sterland Annex
Margaret, thank you, it's so good to hear you enjoyed your stay!

Saritha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

'n Wonderlike twee aande. Die eienaar het ons akkommodasie opgradeer. Ons het die sterkyk baie geniet en ook die uitstappie na SALT.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurg
Sterland Annex
Saritha, ons is bly u het die verblyf en sterre geniet. Maak weer so.

Esmari A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Mooi onder die sterre en stil. Heerlik! Die mense is baie vriendelik! Heerlike kos by Blues Baelr en vriendelike mense! Oom Jurg se sterrekyk is 'n moet! Die ingang is wel nie vir mense wat lank is nie. Pasop jou kop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Harald W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Comfortable, pleasant. Perfect for our purposes, within walking distance to the hotel for supper, and the planetarium.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurg
Sterland Annex
Thank you for enjoying your stay - do come again!

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Aangenaam. Dit was 'n gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jurg
Sterland Annex
Jaco, baie dankie dat u die verblyf geniet het!

Susan D
Kort verblyf
4.4
Jul 2024

Lovely. The host was very helpful. I travelled for snow and got it! Unfortunately, there was no power in Sutherland but enough blankets, candles and a gas bottle came in very handy to stay warm. The Annex is small and cosy. It has everything that’s needed and a nice comfy bed which mostly fills the space. There was a lot of rain on my visit so couldn’t use the braai, which could benefit from a roof to feel more spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jurg
Sterland Annex
Thank you for enduring the power cut with us. We had so much rain the past month as never before. We are planning to make improvements for the better.

Nico N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Been there, done it, got the t-shirt. Kamer was gerieflik, netjies en redelik skoon. Badkamer was gerieflik en water lekker warm. Dit is 'n selfsorg-eenheid, maar die kombuisspasie is ontoereikend. Daar is geen werkoppervlak of tafel nie, en slegs koue water is beskikbaar. Etes moet staande genuttig word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jurg
Sterland Annex
Nico, baie dankie dat u die verblyf geniet het. Die eenheid is klein en word ook so adverteer en tog baie gewild onder die gaste. Ons gee aandag aan die items genoem om u verblyf meer aangenaam te maak.

Liesl W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Lekker. Koud. Ons het lekker gebly. Dis baie klein, maar het alles wat jy nodig het as jy nie self gaan kosmaak nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jurg
Sterland Annex
Marianne, dis gaaf om te weet u het die verblyf geniet - maak weer so!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Jurg
Sterland Annex
Yes for sure, this is the ideal place to recharge your batteries...

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jurg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 197

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZTRlMDAwLTNjOTQtNDJjMC04M2E1LTQ5NTdmZDgzYzNhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 1 Plein Straat Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.397617872319 20.657372094756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang