Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterland Kampering

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jurg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 185

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir Sterland Kampering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ivan S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan S

Oom Jurg kyk goed na sy gaste.

Baie aangename verblyf.

Tegan P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tegan P

Fun, safe, interesting.

It was a lovely camping spot, situated close to town and everything we needed.

Jason M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason M

Koud maar baie lekker.

Is 'n great stop as jy op 'n roadtrip is.

Robbie J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie J

Cold but excellent.

Only stayed one short night with heavy winds and rain so can't comment too much on amenities and experiences but the camping ground and bathrooms were clean and neat, and the host is very hospitable. Thank you!

Peter K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K

Uitstekende geriewe en rustigheid.

'n Baie lekker kampplek met uitstekende ablusiegeriewe en ander geriewe.

Trudie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie B

Wonderlik.

Wat 'n heerlike plek, onder die sterreprag van die Karoo. Al die geriewe was tops, beskutting teen die wind en die gasvryheid was uitstekend. Volgende keer bring ek die hele familie saam.

Sterland Kampering se terugvoer

Trudie, u maak ons harte bly omdat u die kampeer, sterrekijken al die mooi dinge so geniet het - maak weer so!

Sterland Kampering
Kobus E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E

Sterland is 'n blink ster kampeerterrein.

Ons het heerlik gekamp by Sterland. Die bome bied aan elke staanplek privaatheid. Die terrein is besonder netjies en het verskeie interessante areas. Dan die beste: Sterrekyk!

Sterland Kampering se terugvoer

Desire, ons is baie bly dat u die kamp en ons ander aktiwiteite geniet het - maak weer so!

Sterland Kampering
Cabri V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cabri V

Juweel.

Ons het maklik ons staanplek gevind. Goeie organisasie. Alles is so mooi, skoon en rustig. Ablusiegeriewe is baie mooi en skoon. Terwyl ons by SALT was, het die gehael in die dorp. Wat 'n ongelooflike ondervinding. Ons sal enige tyd weer daar oorslaap.

Sterland Kampering se terugvoer

Cabri, baie dankie vir u pragtige positiewe kommentaar en dat u ten spyte van die geweldige haelstorm, u verblyf steeds geniet het!

Sterland Kampering
Mev. L.M. D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev. L.M. D

Ysig koud soos te verstane van Sutherland in die winter, maar gloeiend van opwinding oor my kinderjare se skool.

Die dorp het baie verander soos te verstane na 52 jaar laas gesien, maar mooi netjies en beslis nog bekende geboue. Baie om te besigtig. Sal weer gaan as dit moontlik is vorentoe.

Sterland Kampering se terugvoer

Lucie, dis wonderlik om saam met u te ervaar die gedagtes van baie jare gelede...

Sterland Kampering
Sean M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean M

Great infrastructure. All facilities in immaculate condition.

Pretty much the only reason to come to Sutherland is for the stars. This is where Jurg comes in. Passionate, humorous, and informative!

Sterland Kampering se terugvoer

Sean, it will always be our privilege to welcome you here!

Sterland Kampering
Corne F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne F

Te kort.

Baie mooi en interessante kampterrein met vriendelike en behulpsame gasheer en -vrou. Ongelukkig bewolk so ons kon nie die sterrekyk doen nie maar sal beslis terugkeer daarvoor.

Sterland Kampering se terugvoer

Corne, u sal maar net eenvoudig weer moet kom kuier en langer bly. Baie dankie dat u die kampeer geniet het.

Sterland Kampering
Eddie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie B

Perfek geleë, oomblikke buite die dorp, skoon, netjies, groot genoeg vir 'n kampwa, gaan met gerus in kuier!

Waarde vir geld! Skoon! Geen geraas!

Sterland Kampering se terugvoer

Eddie, dit was gaaf om u hier te ontvang en ons is bly dat u die kampeer en vars Karoo lug en sterre kon geniet!

Sterland Kampering
Felicity R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity R

Wonderful stargazing and friendly host.

We booked the stargazing with Jurg and enjoyed it so much. He connects well with his audience and is very passionate about the subject. If you are in Sutherland it is well worth it to book for the stargazing. The campsites are lovely and protected. We had shade and protection from the wind. Our children were able to run and play and explore the immediate area and enjoyed exploring the hidden gems found at Sterland Kampering.

Sterland Kampering se terugvoer

Felicity, thank you for being such a model camper and enjoying what we put together - much appreciated!

Sterland Kampering
Cobus R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus R

Beste kampplek in Sutherland.

Die staanplekke is perfek, badkamers is skoon netjies. Alles is net 100%.

Sterland Kampering se terugvoer

Cobus, baie dankie dat u die verblyf geniet het!

Sterland Kampering
Helena S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S

Gerieflike kampplek onder die sterre.

Gerieflike staanplek met 'n kragpunt asook skoon en netjiese badkamers. Geleentheid om meer te leer oor sterre en om sterre en planete te kyk op die perseel.

Sterland Kampering se terugvoer

Helena, dit was gaaf om u hier te ontvang en ons is bly u het die sterre en kampeer geniet!

Sterland Kampering
Juanita V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Perfekte oornag plek vir 1 of 2 aande.

Mooi netjiese kampterreine met goeie privaatheid, hoewel kampplekke teen mekaar is. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Hoewel een kampplek geadverteer word vir 5 persone, kon ons nie 2 rooftop-tente inpas nie en moes 'n 2de staanplek annekseer. Hoewel ons sonder addisionele kostes toegelaat was om dit so te doen, kan dit dalk 'n probleem wees as kampterrein vol bespreek is.

Sterland Kampering se terugvoer

Juanita, as ons `n bespreking ontvang is daar geen aanduiding watter tipe woonwa, tent ens u as gas het nie. Ons is altyd gewillig om te sorg dat u verblyf aangenaam is en ek is bly ons ons u in daardie verband bystaan.
Nie al die staanplekke is ewe groot nie en volgende keer sal ek graag die grootste staanplek aan u wil allokeer!

Sterland Kampering
Dennis V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis V

Sutherland is bitter koud. Die sterrekyk saam Jurg was rerig besonders.

Sterland is 'n goeie sentrale punt van waar jy 'n groot deel van die Tankwa kan doen.

Sterland Kampering se terugvoer

Dennis, baie dankie dat u ten spyte van die koue, die uitstappie steeds geniet het!

Sterland Kampering
Liesl D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl D

It was great.

Clean camping site and bathrooms.

Sterland Kampering se terugvoer

Liesl, we are happy that you enjoyed your stay!

Sterland Kampering
Maritha V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha V

Wonderlike ervaring.

Die terrein is baie mooi versorg, met pragtige tuine en paadjies asook ontspanningsareas. Die fasiliteite is goed versorg, en die diens is baie vriendelik. Jurg dra sy kennis met passie oor in 'n baie opwindende kursus wat duidelik deur almal daar geniet word.

Sterland Kampering se terugvoer

Maritha, baie dankie vir u goeie kommentaar en ons is bly dat u die uitstappie geniet het! Maak weer so...

Sterland Kampering
Burgert V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgert V

Baie vriendelike, skoon, netjiese plek waar jy ook die nagruim kan geniet.

Baie lekker staanplekke, waar jy ook die sterreruim saam met passievolle Jurg kan geniet en sy teleskope.

Sterland Kampering se terugvoer

Dankie dat u die verblyf geniet het!

Sterland Kampering
Nick A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick A

Most pleasant camping experience.

We camped for 2 nights, we were received by Jurg, what a lovely person, he was very accommodating, and the site, wow , was out of this world. Exactly in the spirit of Sutherland. A universe and earth meet at Sutherland. We visited SALT, it was amazing tour. Nice well organized camping site with electric points, braai area, and still feel the privacy. Good romantic garden with walk paths. We watched the stars, Jurg has a stargazing venue. Unfortunately we did not make use of it, but I am sure next time we will. For sure we will come again. Maybe for longer. Thank you Jurg!

Sterland Kampering se terugvoer

Thank you for opening your hearts and enjoying the beautiful surroundings. Till next time...

Sterland Kampering
Franco C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco C

Baie lekker.

Sien sterre.

Sterland Kampering se terugvoer

Dis gaaf om te hoor u het die verblyf en sterrekyk geniet. Ons sien uit na u volgende kuier!

Sterland Kampering
Johann V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Fantasties.

Jurg en sy hele span is opregte en great mense soveel moeite word ingesit van hulle kant af en ek sal en gaan beslis weer soontoe gaan.

Petrus S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S

Twee nagte daar deurgebring, sterre-aanbieding bygewoon.

Lekker kampterrein, ablusie klein maar skoon. Die hemelruim-aanbieding deur Jurg was uitstekend. Goeie waarde vir geld.

Sterland Kampering se terugvoer

Baie dankie dat u Sterland geniet het en ons sien uit na u volgende kuier.

Sterland Kampering
Xandri V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Xandri V

Een aand gekamp.

Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Netjiese ablusieblokke met warm water. Lekker gekamp. Dis net reg langs die hoofpad deur die dorp so daar is baie verkeer.

Sterland Kampering se terugvoer

Baie dankie dat u die verblyf geniet het. Daar is tans `n windplaas projek met meer verkeer slegs op piektye maar dit kom tot `n einde en dan kan u ekstra Karoo stilte geniet!

Sterland Kampering
Paul P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P

Overnight camping to do stargazing.

We chose to camp overnight at Sterland so that we could do Stargazing which Jurg provides. The campsite was clean and nicely organised in order to pitch a tent. The ablutions are good and close by. We had a comfortable night.

Sterland Kampering se terugvoer

Thank you so much for enjoying your stay.

Sterland Kampering
Augusta V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Augusta V

Gerieflik en skoon kampplek

Baie netjiese kampplek, vriendelike eienaar. Puik ablusie geriewe. Jammer ons kon net n paar uur daar deurbring, maar sal dit graag aanbeveel.

Sterland Kampering se terugvoer

Baie dankie dat u die kampering geniet het. Ons sien uit na u volgende kuier om ons mooi dorp te ontdek.

Sterland Kampering
Stefan F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan F

Very nice place. Amazing sky.

Such a nice stay. The night sky is out of this world, and Jurg is very pleasant and his star gazing session was worth it. If you do decide on this place, make sure you to check the different routes there beforehand, as Google maps will take you on very long dirt roads. More than 80 km long.

Nico L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico L

Baie goed bestuurde, netjiese kampplek.

Word hartlik ontvang.

Willie G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie G

'n Wonderlike oase in 'n droë ongenaakbare, maar mooi uithoek van die Karoo!

Die eienaar van Sterland, Jurg en sy vrou het hier 'n juweel geskep. Om so 'n bekoorlike klein kampterrein in die dorre Karoo te skep en te onderhou, verg 'n passie, baie liefde en deursettingsvermoë. Geluk julle en dankie dat ons dit kon deel. Jurg se aanbieding oor die sterre in die hemelruim het werklik beïndruk en ons net weer laat besef hoe nietig ons is in God se skepping. Ek is baie seker dat almal wat Sterland besoek, dit baie sal geniet. En wees gewaarsku, neem maar warm klere saam, ja, selfs in die somer! Die uitstraling in die nag is hoog en temperature van tot 2 grade Celsius is tydens ons besoek in Desember aangeteken!

Sterland Kampering se terugvoer

Willie, dis `n resensie soos wat u gee wat ons inspireer om net nog beter te doen.
Dit was ons voorreg om u in die dorre Karoo te verwelkom en al is die water min, is ons harte vol vriendelikheid om u verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Sterland Kampering
Hendrik S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Good.

Stil en rustige kampeerterrein.

Sterland Kampering se terugvoer

Goeie dag Henrik,

Baie dankie,kom gerus weer anker gooi by Sterland.

Sterland Kampering
Lorraine S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S

Asemrowend.

Wonderlik, goed toegerus.

Christo C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C

Rustig.

Baie rustig, netjies en skoon.

Sterland Kampering se terugvoer

Dankie, kom kuier gerus weer.

Sterland Kampering
Edwin D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin D

Ons het baie lekker gekuier in Sutherland en die weer het mooi saamgespeel.

Ons het die kamp by Sterland baie geniet. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik en die fasiliteite is skoon. Ons sal beslis weer daar kamp met ons volgende besoek aan Sutherland.

Sterland Kampering se terugvoer

Ons is bly u het die kampeer geniet en sien uit na u volgende besoek!

Sterland Kampering
Estha S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estha S

Basies, maar netjies en skoon.

Sterland Kampering is goed geleë as Sutherland verken wil word. By die kampterrein bied Jurg 'n insiggewende aanbieding wat mens meer inligting aangaande die sterrehemel gee. Elke staanplek is lekker privaat, afgekamp deur bome. Daar is ook 'n interessante boma wat deur die kampeerders gebruik kan word om vleis te braai.

Sterland Kampering se terugvoer

Dankie dat u die kampeer geniet het, kom kuier gerus weer.

Sterland Kampering
Peet V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet V

Hier by Sterland en SAAO besef ons die Grootheid van God.

Die ontvangs met ons aankoms was baie vriendelik en professioneel hanteer. Ons kampeerplot was aan ons uitgewys en al die doen en nie doen (kampreëls) asook die dinge wat ons kan gaan doen en besigtig was in 'n boekformaat aan ons oorhandig. Dit het baie gehelp met die dorp en SAAO se geskiedenis. Sterland is ook relatief naby aan die SAAO geleë. Die eerste aand het ons die braai-ding gedoen - so eg Afrikaans as wat kan kom. Die braai is so effe aan die lae kant en bietjie moeilik om te braai met jou stêre omhoog veral vir die ouer garde met rugprobleme. Die tweede aand het ons na die praatjie van Jurg gaan luister en het ons deur die teleskope na sommige van die planete en die maan gaan staar.

Sterland Kampering se terugvoer

Baie dankie dat u die kampeer geniet het! Daar is `n baie spesifieke rede waarom die braai laag is op die grond.
In die winter is dit bitterlik koud en die hitte van die vuur sprei dan vertikaal om u bene soveel warmer te maak.

Sterland Kampering
Danette V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danette V

Netjiese kampeerplek.

Hierdie is baie netjiese kampeerplekke wat mooi uitgelê is met bome. Die ablusies was ook te alle tye netjies, ek vermoed net die twee toilette en twee storte mag dalk aan die min kant wees as al die staanplekke vol is. Behalwe vir Sutherland se koue, berei ook voor vir wind, die bome het nie die wind gekeer nie en mens moet eerder 'n windskerm inpak.

Sterland Kampering se terugvoer

Dankie dat u die kuier geniet het. Die wind het nie net op Sutherland, maar deur die hele Wes-Kaap meer gewaai as enige ander jaar omrede die kouefronte nader aan die kus verby beweeg het. Ons ervaar `n ongekende droogte die afgelope vyf jaar maar gelukkig kon u heerlik swem en fietsry. Die bome is 25m hoog en geplant om vir die kampeerders die beste beskutting te gee.

Sterland Kampering
Erika D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Baie besonders!

Was rustig en baie bekoorlik!

Sterland Kampering se terugvoer

Baie dankie dat u waardeer wat ons aanbied. U is altyd welkom om te kom oornag!

Sterland Kampering
Emmerentia S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia S

Gerieflik en netjies.

'n Gerieflike kampplek met 'n fantasties geleentheid om sterre te kyk op die perseel aangebied deur Jurg. As ons die geleentheid weer kry sal ons definitief weer daar bly.

Sterland Kampering se terugvoer

Dankie dat u die kampeer geniet het - ons sien uit na u volgende kuier.

Sterland Kampering
David E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David E

An excellent campsite with all facilities.

I liked the poplar trees which give a good barrier against the wind.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Uitstekende kampterrein met alle geriewe.

Ek hou van die populierbome wat 'n goeie versperring teen die wind is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sterland Kampering se terugvoer

Thank you for enjoying your stay.

Sterland Kampering
Garth A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth A

Extremely pleasant.

I found this campsite to be very well maintained and ablutions were very neat . The sites are are well set out. Would recommend this site for stay in Sutherland.

Sterland Kampering se terugvoer

Thank you for enjoying your stay. We always try our best to make your visit worth while.

Sterland Kampering
Linda S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Dit was 'n plesier om in so 'n netjiese kampeerterrein te bly.

Daar is soveel om te doen in Sterland en ons beveel dit aan vir al ons vriende en familie.

Sterland Kampering se terugvoer

Dit is ons voorreg om u verblyf aangenaam te kon maak.

Sterland Kampering
Engela E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela E

Rustig en uitstekende plek.

Die sterre aand was perfek aangebied en kamp was rustig en lekker goeie afskakel plek.

Sterland Kampering se terugvoer

Dankie dat u dit geniet het ten spyte van die koue. Kom kuier gerus weer.

Sterland Kampering
Philip K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K

Besonderse mooi herinnering.

Jurg en Rita is wonderlike gashere wat deurentyd seker gemaak het ons is tevrede met alles. Die Sterkyker-ondervinding sal altyd onthou word.

Sterland Kampering se terugvoer

Baie dankie vir die mooi wense. Ons is saam bly dat u die uitstappie geniet het.

Sterland Kampering
Johannie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannie V

Gerieflik.

Alhoewel ons slegs een aand hier geslaap het was dit veilig, goed geleë en badkamers was naby en skoon. Die opwasgeriewe was ook baie goed. Alhoewel dit -6 was het almal meer as genoeg water gehad.

Sterland Kampering se terugvoer

Baie dankie, ons sal u graag in die toekoms weer verwelkom.

Sterland Kampering
Charles B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles B

Net een nag oorgebly, maar die verbyf was baie lekker.

Ablusiegeriewe was goed.

Sterland Kampering se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly om te sien dat julle dit geniet het. Kom kuier gerus gou weer en langer ook!

Sterland Kampering
Frik W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frik W

Lekker.

Die verblyf was interessant.

Sterland Kampering se terugvoer

Kom kuier gerus weer.

Sterland Kampering
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 440, Net langs die R354, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5NGRiZGMyLWI0ZTYtNGJiMi05ZDc2LTI5MzhlMzUwNWFjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 47 5 1 5 Plot 440 Off the R354 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.408479303193 20.658740222716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang