Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterland La Pari Pari & Bay Window

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Sean I
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

An enjoyable stay. We enjoyed our stay. The place was clean and tidy. The nights were cold, but inside it was warm with a fireplace and electric blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker en gerieflik. Baie dankie vir 'n baie aangename verblyf. Het lekker warm geslaap. Het baie veilig gevoel. Sal beslis weer van hul dienste gebruik maak. Sterre kyk is beslis 'n moet. Baie interessant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurg
Sterland La Pari Pari & Bay Window
Janine, baie dankie dat u die verblyf geniet het en verseker kan mense nie die sterrekyk mis nie. Die Karoo het die manier dat die stilte met u praat.

Yolandi L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Gemaklik, gerieflik en beslis die moeite werd. Dit was 'n lieflike ervaring. Toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Oorgenoeg warm beddegoed beskikbaar. Alles is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurg
Sterland La Pari Pari & Bay Window
Yolandi, dis ons voorreg om u te ontvang en baie dankie vir die mooi woorde - ons waardeer!

Gizela M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lekker gebly en gebraai. Gerieflike huis in Sutherland. Binnebraai en kaggel en warm komberse was welkom vir die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurg
Sterland La Pari Pari & Bay Window
Gisela, die braai kaggel in die kombuis is 'n nuwe toevoeging want die meeste van die tyd is die binn braai meer gesellig as buite. Dankie dat u dit geniet het!

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ursule D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Reg vir 'n familie van 4. Dit het al die basiese goedjies gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jurg
Sterland La Pari Pari & Bay Window
Ursule, baie dankie vir u besoek - maak weer so!

Caleb and Shirley J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Ideal location in the town of Sutherland. La Pari Bay window was an ideal location for our stay in Sutherland.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jessica M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Lekker gesellig en warm. Ons het baie lekker gebly. Ongelukkig was die hele dorp se krag af, maar Jurg het vir ons voorsien van 2 lampies en ons geskuif na die hoofhuis met 'n binnebraai en kaggel. Dit het opgemaak vir die ongerief.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jurg
Sterland La Pari Pari & Bay Window
Ja, ons almal moet aanpas met Eskom se lewering. Baie dankie dat u ten spyte van tekortkominge die verblyf geniet het.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilze L
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Jul 2024

Ons het meer verwag. Die huis is nie goed in stand gehou nie. Die badkamerlig is gebreek en daar drup water deur die plafon. Die kombuis was nie skoon nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jurg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 185

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bassonstraat 3, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed2815c503145a306c8b5a1aa9e82655b43f92e0d5389f73f958849b1ef76773a442b5b40182e4365dc3c862265e3c14d1da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 3 Basson Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.398395433608 20.659144699639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang