Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterland Skrywershuisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Teneal G
1 nag
5.0
Jan 2025

Short, sweet and insightful, Karoo at its best. Loved the serenity, small town vibes, quaintness of the town and friendliness of the locals. Sterland stargazing was fantastic, absolutely a must do. Jurg is extraordinary in his knowledge. Thank you for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Die rustigheid en stilte is die moeite werd. Slegs een nag gebly, maar die stilte en rustigheid was beslis die rus werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurg
Sterland Skrywershuisie
Christelle, dit doen ons Karoo harte goed dat u die vrede kon ervaar - maak weer so!

Hester M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Awesome! Enjoy your time there and will use again. The individual experience was awesome and a bucket list to do. Stars or rain, all is well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ankia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Karoonag sjarme op sy beste. Netjiese en skoon akkommodasie met sjarme. Matrasse sal dalk vervang moet word, maar oor die algemeen is alles in orde. Sal die 'stargazing' saam met die eienaar ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly. Die Sterland Skrywershuisie is 'n pragtige ou huisie met regte houtvloere en deure. Die huisie is baie goed toegerus en het 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ontspan naweek. Baie lekker gebly. Huisie het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Mooi plekkie, het alles wat nodig is - sal weer daar bly. Baie lekker - Jurg en sy vrou is baie behulpsaam en gasvry. Ons is spyt dat ons nie Jurg se sterrekyk bygewoon het nie - dink dit sou beter wees as SALT aanbieding. Jaco is 'n skatkis van kennis oor paleontologie - sal dit volgende keer wil bywoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Wat 'n wonderlike twee dae met Skrywershuisie as baken. Vol toegeruste huis. Stargazing delight. Akkommodasie heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Huis baie mooi skoon, naby aan alles. Het baie lekker gebly, die sterre kyk geniet, dit was net vrek koud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik en het gehelp met WiFi sein opvangs wat in Sutherland 'n probleem is. Ja, gerieflike kaggel en gasopsies, asook alleenstaande eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jurg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 206

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhYmI4ZDA2LWVjZWUtNGM2NS04MDdhLWU3NTE0Y2E2NjYzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 65 5 1 5 1 Plein Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.398393409279 20.659184881963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang