Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterland Skrywershuisie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Tania G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ontspan naweek. Baie lekker gebly. Huisie het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Mooi plekkie, het alles wat nodig is - sal weer daar bly. Baie lekker - Jurg en sy vrou is baie behulpsaam en gasvry. Ons is spyt dat ons nie Jurg se sterrekyk bygewoon het nie - dink dit sou beter wees as SALT aanbieding. Jaco is 'n skatkis van kennis oor paleontologie - sal dit volgende keer wil bywoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Wat 'n wonderlike twee dae met Skrywershuisie as baken. Vol toegeruste huis. Stargazing delight. Akkommodasie heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Huis baie mooi skoon, naby aan alles. Het baie lekker gebly, die sterre kyk geniet, dit was net vrek koud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik en het gehelp met WiFi sein opvangs wat in Sutherland 'n probleem is. Ja, gerieflike kaggel en gasopsies, asook alleenstaande eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

'n Aangename ervaring waar tyd vir seker stil staan. Ons het heerlik tuisgegaan hier en niks kort gekom nie. In die koue winter was die beddens lekker snoesig en die kaggel 'n wenner! Dit was 'n aangename keuse vir ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie nice. Lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurg
Sterland Skrywershuisie
Dis gaaf om te hoor u het lekker gebly en kon die sterrekyk geniet!

Carina O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustige kothuis vol karakter. Dit was 'n lieflike plekkie, met alles wat mens nodig het vir 'n rustige vakansie in Sutherland. Die sterrekyk saam met die eienaar was ook baie interessant. Ons het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurg
Sterland Skrywershuisie
Carina, ons is saam bly dat u die verblyf en sterrekyk geniet het - maak weer so!

Annamarie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Waarde vir geld verblyf in 'n stil straat aan die kant van die dorp. Ons het heerlik gebly in die Skrywershuisie met sy dik mure en pragtige houtvloere. Ons kon ook lekker foto's van die sterre neem vanaf die straat voor die huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurg
Sterland Skrywershuisie
Die Skrywershuisie is lekker eenkant en dit voel kompleet soos op 'n plaas. Dit bied ook gulde geleentheid om die sterre in die donker af te neem.

Chenell V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lovely. Lovely cottage, well equipped for winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jurg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 185

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhYmI4ZDA2LWVjZWUtNGM2NS04MDdhLWU3NTE0Y2E2NjYzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 56 5 1 5 1 Plein Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.398393409279 20.659184881963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang