Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterretjie and Klein Sterretjie

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 3, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sterretjie en Klein Sterretjie bied gaste lieflike selfsorgverblyf in Mosselbank, Paternoster en is net 150 m van die strand af.

Gaste het 'n keuse om die Sterretjie met slaapplek vir 8 of die Klein Sterretjie met slaapplek vir 4 te bespreek. Die dubbelverdieping Sterretjie beskik oor 4 slaapkamers wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed, dubbelbeddens en enkelbeddens, 3 badkamers met baddens en storte, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer.

Klein Sterretjie op die eerste verdieping beskik oor 2 slaapkamers wat met dubbel- en enkelbeddens ingerig is, 1 badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer. Die leefarea maak oop op 'n patio met braaigeriewe.

Paternoster bied verskeie restaurante en kafees, en gaste kan gaan perdry, visvang, kajakvaart, na die walvisse en dolfyne kyk, voëlkyk en tussen Julie en September getrakteer word met die aanskoue van die bloeiende blomme. Gaste kan ook die Cape Columbine-vuurtoring of die Weskus-fossielpark besoek.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Roxanne P
Gesin met klein kinders
5.0
Sterretjie is definitely "your home away from home.". Gerieflik en netjies.
Jun 2024
Johan L
Saam met lewensmaat
5.0
Puik, puik, puik. Sak vir seker dit my volgende oorblyplek maak maar net vir 'n langer tydperk. Besonder aangename plek met genoeg spasie en uiters ne...
Sien meer
Aug 2023
Carla L
Gesin met tieners
5.0
Absolutely beautiful, comfortable, spacious, every need catered for. Service was friendly, fast, and efficient. Wheelchair friendly was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Radiyah B
Saam met lewensmaat
5.0
Exceeded my expectations. Can't find any fault. Amazing stay, an awesome house, had everything in it we needed, and more. The house is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Andre G
Gesin met tieners
5.0
Aangename verblyf. Ons was in die Sterretjie 2. Alle geriewe was voorsien en was aangenaam verras met wat voorsien was. Sal beslis weer gebruik maak v...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 830

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Mosselbankstraat 3, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sterretjie and Klein Sterretjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 3, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA282bc60f470041531e03df2faef7198704396ec391bce578c8c16983a3def9a2e2806b714c572e46f177f0d7c09c035d75d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 3 Mosselbank Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.804431 17.9003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang