Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterretjie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Sterretjie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Regan M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regan M

It is definitely worth booking.

It was pleasant, peaceful and relaxing. We enjoyed our stay.

Freddenita J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddenita J

Baie lekker, wou glad nie huistoe kom nie.

Ons het baie lekker gebly.

Sterretjie se terugvoer

Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom.

Sterretjie
Brumilda K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brumilda K

Dit was fantasties, sal enige tyd weer bespreek.

Sterretjie het al my verwagtinge oortref. Pragtige woning.

Sterretjie se terugvoer

Baie dankie. Baie bly julle het jul verblyf geniet. Kom gerus weer. Groete Elna Verster

Sterretjie
Keenan K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keenan K

Will definitely go again.

It was wonderful. We enjoyed our stay to the fullest.

Sterretjie se terugvoer

Thank you, Keenon. You're welcome to come again. Glad you enjoyed your stay.

Sterretjie
Davidene B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davidene B

Die kuier was uitstekend gewees.

Sterretjie is definitief die plek om te bespreek, dit voel soos jou eie huis. Baie dankie aan die website en Sterretjie se eienaars, God seën.

Sterretjie se terugvoer

Baie dankie. SO bly julle het dit geniet. Baie dankie vir julle wat die plek pragtig netjies gelos het. Julle is enige tyd weer welkom.

Sterretjie
Juleta C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juleta C

Rustg, stil en veilig.

Ons het baie lekker gekuier. Sterretjie is baie sentraal geleë. Pragtige huis. Sal dit vir enige een aanbeveel. Ons sal weer enige tyd daar gaan vakansie hou.

Sterretjie se terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd welkom.

Sterretjie
Christopher R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher R

Really value for your money. Spacious, neat and tidy.

Very well situated and near all amenities.

Adeline B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline B

Rustig, veilig en netjies.

Sterretjie is in 'n baie rustige omgewing geleë lekker loopafstand van die see af. Ek sal dit vir enige een aanbeveel. Dis baie netjies en gerieflik alles is beskikbaar wat jy nodig het. Dis soos jou eie huis. Sal enige tyd weer daar gaan vakansiehou. My kinders het hulle terdeë geniet. Baie dankie Sterretjie.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwartelstraat 15, Boland Park, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjLtzno8e05YupvtxoVDPziwTJ3hj8UR9NxH25xLYxl3z3UmqM4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 15 Kwartel Street Boland Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.163240593825 22.106877890537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang