Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterretjie

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Regan M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

It is definitely worth booking. It was pleasant, peaceful and relaxing. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddenita J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Baie lekker, wou glad nie huistoe kom nie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Sterretjie
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom.

Brumilda K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Dit was fantasties, sal enige tyd weer bespreek. Sterretjie het al my verwagtinge oortref. Pragtige woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Sterretjie
Baie dankie. Baie bly julle het jul verblyf geniet. Kom gerus weer. Groete Elna Verster

Keenan K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Will definitely go again. It was wonderful. We enjoyed our stay to the fullest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Sterretjie
Thank you, Keenon. You're welcome to come again. Glad you enjoyed your stay.

Davidene B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Die kuier was uitstekend gewees. Sterretjie is definitief die plek om te bespreek, dit voel soos jou eie huis. Baie dankie aan die website en Sterretjie se eienaars, God seën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Sterretjie
Baie dankie. SO bly julle het dit geniet. Baie dankie vir julle wat die plek pragtig netjies gelos het. Julle is enige tyd weer welkom.

Juleta C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Rustg, stil en veilig. Ons het baie lekker gekuier. Sterretjie is baie sentraal geleë. Pragtige huis. Sal dit vir enige een aanbeveel. Ons sal weer enige tyd daar gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Sterretjie
Baie dankie, julle is enige tyd welkom.

Christopher R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2022

Really value for your money. Spacious, neat and tidy. Very well situated and near all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adeline B
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Rustig, veilig en netjies. Sterretjie is in 'n baie rustige omgewing geleë lekker loopafstand van die see af. Ek sal dit vir enige een aanbeveel. Dis baie netjies en gerieflik alles is beskikbaar wat jy nodig het. Dis soos jou eie huis. Sal enige tyd weer daar gaan vakansiehou. My kinders het hulle terdeë geniet. Baie dankie Sterretjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwartelstraat 15, Boland Park, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjLtzno8e05YupvtxoVDPziwTJ3hj8UR9NxH25xLYxl3z3UmqM4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 15 Kwartel Street Boland Park 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.163240593825 22.106877890537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang