Sterretjie
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Des 2024 tot 30 Des 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwartelstraat 15, Boland Park, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sterretjie is 'n selfsorg-vakansiehuis waarin rook verbode is in Mosselbaai - 'n klein hawedorp op die welbekende Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is 'n belangrike bestemming vir toeriste en bekend vir sy stewelagtige poskantoor, die Garden Route Casino en 60 km lange strande.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Gast emoet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV, WiFi, TV-stroomboks en 'n DVD-speler het. Braaigeriewe en 'n motorafdak vir 2 voertuie is beskikbaar.
Let asb. daarop dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 45
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kwartelstraat 15, Boland Park, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Sterretjie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwartelstraat 15, Boland Park, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang