Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stew's Room

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Derek J
1 nag
5.0
Aug 2024

A recommended stop. With shops and restaurants in close proximity. It was exactly what you can expect for a night stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gasvrou is baie vriendelik, en kamer is mooi skoon, en gemaklik. Baie lekker! Skoon, vriendelik. Uber bestellings baie goed. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stew's Room
Baie dankie vir die deel, dit was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang.

Loraine E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik lekker. Ons het heerlik gebly en die gasheer was uitsonderlik gasvry. Wat 'n heerlike en besonderse verblyfplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stew's Room
Baie dankie, julle. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en as gaste te ontvang.

Vic D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Baie aangenaam. Heerlik, dankie. 'n Lugversorger sou egter 'n groot aanwins wees. Gaas voor die vensters beperk lugvloei en dit was baie warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stew's Room
Ons beleef wel 'n baie warm tyd, maar 'n lugversorger sal die kostes per nag heelwat duurder maak. Daar is wel 'n waaier in die kamer. Jammer vir enige ongerief.

Hendrik R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Ontspannend en rustig. Baie lekker gebly, baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stew's Room
Baie dankie vir jou terugvoer Hendrik, dit was 'n voorreg om jou hier te verwelkom.

Freek C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Net oornag. Alles baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Hierdie moet sekerlik die mees gerieflike en netjiese gastehuis wees wat ek nog ervaar het. Die ruim gaste-woonstel is puik ingerig en beskik oor al die geriewe wat enige reisiger kan begeer. Die gasvrou het aan elke moontlike detail gedink om die besoek 'n onvergeetlike ervaring te maak. Wonderlik om vir 'n slag DStv met al die kanale te kon geniet. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en aangename atmosfeer. Sal enige tyd graag weer by hierdie gastehuis wil kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stew's Room
Baie dankie vir jou baie spesiale resensie, ek waardeer dit verskriklik baie en dit was verseker n plesier om jou as gas te ontvang!

Jean-jacques W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Baie oulike en gemaklike plek om in te woon. Stew's Room is in 'n baie goeie area geleë. Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer is gevul met goeie kwaliteit meubels en het voldoen aan vereistes en verwagtinge. Die koffie en beskuit was definitief 'n wenner gewees die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stew's Room
Baie dankie vir jou mooi resensie, dit word waardeer. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang. Hoop om julle weer te sien.

Kobus L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2023

Dit was baie gemaklik om daar te bly tydens my sakebesoek. Ilze was baie vriendelik en tegemoetkomend. Ek sal beslis weer daar tuisgaan as ek in Pietersburg is vir besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ilze
Stew's Room
Baie dankie Kobus vir die mooi terugvoer. Dit was 'n plesier en 'n voorreg om jou te kon ontvang in Stew's Room.

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Rustig. Mense met goeie smaak in die lewe. Alles is van goeie kwaliteit. Lekker om daar te bly. Baie dankie dat julle ons so goed ontvang het, vir julle behulpsaamheid en die nodige aandag wat julle aan ons gegee het. Julle, die omgewing en julle hantering van mense getuig van mense-mense wat opgevoed en ordentlik lewe en is. Ons sal weer by julle kom tuisgaan. Nogmaals dankie vir als en ons sal julle aanbeveel net waar ons kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Stew's Room
Baie dankie Johan vir die spesiale resensie. Dit laat my voel, dit werk! Ons sien baie uit om julle weer te ontvang by Stew's Room.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 150
R1 150 R805
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 150
R1 150 R805
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Betzstraat 95, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2575ca2a906c11ebb8009c5da205f59b3a7eb832f7639587b92fd49b09298f8b51acffe804a99a76fdba7daba66494737b40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R805 per nag, vir 3 mense 16 5 1 5 95 Betz Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -23.90938 29.47675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang