Stew's Room
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Derek J - Aug 2024
Algehele gradering
A recommended stop. With shops and restaurants in close proximity.
Phillip K - Mei 2024
Algehele gradering
Gasvrou is baie vriendelik, en kamer is mooi skoon, en gemaklik.
Stew's Room se terugvoer
Baie dankie vir die deel, dit was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang.
Loraine E - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Stew's Room se terugvoer
Baie dankie, julle. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en as gaste te ontvang.
Vic D - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Stew's Room se terugvoer
Ons beleef wel 'n baie warm tyd, maar 'n lugversorger sal die kostes per nag heelwat duurder maak. Daar is wel 'n waaier in die kamer. Jammer vir enige ongerief.
Hendrik R - Des 2023
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
Stew's Room se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Hendrik, dit was 'n voorreg om jou hier te verwelkom.
Freek C - Okt 2023
Algehele gradering
Net oornag.
Johann M - Okt 2023
Algehele gradering
Hierdie moet sekerlik die mees gerieflike en netjiese gastehuis wees wat ek nog ervaar het.
Stew's Room se terugvoer
Baie dankie vir jou baie spesiale resensie, ek waardeer dit verskriklik baie en dit was verseker n plesier om jou as gas te ontvang!
Jean-jacques W - Jul 2023
Algehele gradering
Baie oulike en gemaklike plek om in te woon.
Stew's Room se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, dit word waardeer. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang. Hoop om julle weer te sien.
Kobus L - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was baie gemaklik om daar te bly tydens my sakebesoek.
Stew's Room se terugvoer
Baie dankie Kobus vir die mooi terugvoer. Dit was 'n plesier en 'n voorreg om jou te kon ontvang in Stew's Room.
Johan J - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig. Mense met goeie smaak in die lewe. Alles is van goeie kwaliteit. Lekker om daar te bly.
Stew's Room se terugvoer
Baie dankie Johan vir die spesiale resensie. Dit laat my voel, dit werk! Ons sien baie uit om julle weer te ontvang by Stew's Room.
Judy H - Des 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, dankie Ilze!
Stew's Room se terugvoer
Ek is baie bly om te hoor en dit was net n plesier met julle as gaste!
Judy H - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik, gasvry, sentraal, uitstekende diens.
Judy H - Des 2021
Algehele gradering
Ons kon nie vir beter verblyf gevra het nie.
Stew's Room se terugvoer
Baie dankie Judy, dit was n voorreg om julle as gaste te he!
Colette V - Aug 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Stew's Room se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit. Dit is voorreg vir my om 'n skoon gerieflik eenheid aan te bied vir gaste.
Louis M - Mrt 2021
Algehele gradering
Sal weer daar gaan bly.
Stew's Room se terugvoer
Baie dankie Louis, dit was 'n groot voorreg om sulke gesofistikeerde gaste te kon ontvang. Sien uit na volgende kere!
Louise H - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal verseker weer kom
Stew's Room se terugvoer
Baie dankie Louise, dit was n voorreg om julle te kon ontvang.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Betzstraat 95, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang