Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stey'in Marloth @ Kruger

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finch-straat 1458, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R3 700 R3 145 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Stey'in Marloth @ Kruger is naby die Krokodilbrug-ingang van die Nasionale Krugerwildtuin en bied 'n egte Afrika-ervaring met diere wat vrylik in die omliggende bos rondbeweeg.

Die huis beskik oor 4 ruim en suite-kamers waarvan elkeen 'n koningingrootte-bed het. Twee van die en suite-badkamers het 'n stort terwyl die ander 2 albei 'n bad en 'n stort het. Gaste kan gerieflike verblyf geniet omdat al die nodige linne en handdoeke voorsien word.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV in die leefarea. WiFi is ook beskikbaar.

Geniet 'n braai op die groot stoep, omring deur natuurklanke en die Afrika-bos. Gaste het ook toegang tot 'n swembad. Stey'in Marloth @ Kruger is die ideale plek vir 'n onvergeetlike vakansie saam met geliefdes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Sarah L
Saam met vriende
5.0
Fabulous Wow, magnifique, grandiose, exceptionnel, l'emplacement est top, la maison est super bien équipée, chaque chambre a ses propres sanitaires. G...
Sien meer
Aug 2024
Treacy S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker familie wegbreek. Baie mooi huis met alles wat jy nodig het.
Jul 2024
Petro O
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect getaway. What a wonderful stay, a lot of animals coming to the house.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Dylan J
Gesin met klein kinders
5.0
Magical. We had an excellent stay with family who visited from abroad. They were blown away by everything from the smart design of the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Samantha L
Gesin met klein kinders
5.0
What a holiday! Will definitely visit again. Beautiful house. Clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Joan-Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Finch-straat 1458, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Stey'in Marloth @ Kruger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 700
R3 700 R3 145
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 700
R3 700 R3 145
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finch-straat 1458, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe61f930ff56aa5ac15949beb6ff793fa0b463c4d10a3394d161c3d4c8773ea9dc03e0eb2f97820c9cfb4c673377c834f356b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 700 nouVanaf R3 145 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 1458 Finch Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3492681 31.7623541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang