Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steynmond Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tania L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Het hier oornag onderweg na ons 'blommetjies kyk' vakansie in Namakwaland. Pragtige huis, baie dankie! Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Mooiste sonsondergang gesien terwyl ons lekker langs die dammetjie ontspan het. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Wonderful! Beautiful home, extremely well-equipped and a perfect setting, away from the bustle, but close enough to the main road for an overnight stop. Seamless self check-in and excellent communication from our hostess. The rusks, wine and milk were also much appreciated and we felt so welcome! We would love to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Klein wegbrekie. Baie lekker gebly. Blyplek, omgewing, hosts. Beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Lekker. Mooi netjies met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annaleen
Steynmond Cottage
Baie dankie vir die goeie resensie. Kom asb. weer, julle was fantastiese gaste!

Ina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Paradys. Dit is die mooiste uitsig tussen die wingerde - 'n lieflike huis wat absoluut smaakvol gemeubileer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Beautiful setting. The accommodation is perfect. Very clean, all amenities available. A beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annaleen
Steynmond Cottage
Julle was fantastiese gaste! Kom asseblief weer!

Cher G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Lovely stay. We had a lovely stay at Steynmond Cottage, Annaleen was great and was always available to answer any questions. Great value for money and will return again if visiting the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Asemrowende ervaring. Ons verblyf by Steynmond Cottage was definitief een vir die boeke. Die huis is pragtig uiteengesit met netjiese afwerkings, maar was steeds veilig genoeg vir ons eenjarige kleintjie. Duidelike kommunikasie was van die begin af deurgegee oor hoe om die verblyf te vind, asook deurlopende bevestiging dat niks kort nie. Ek sal beslis weer hier 'n draai kom maak en beveel dit definitief aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ra P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Riemvasmaak en Augrabies kuier. Baie netjies plek met alles wat nodig is. Vriendelike mense en 'n mooi uitsig oor die wingerde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

A stunning escape. A wonderfully appointed and positioned cottage nestled in vines with an attentive and welcoming host. This is perfectly positioned for exploring the area but has the peace and tranquillity of a farm stay. The view is stunning and the surroundings are exceptional. Would highly recommend it and intend on returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annaleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riemvasmaak-weg, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa94cfc23cd73a3118a32616847eb37ec0919d57397aa88e5e56d8da237986f2e4218bd34aa26f1030f51a7aa1d58d7ae9720?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 Riemvasmaak Road Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.730400221582 20.604781524008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang