Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steynshoop Valley Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Henk M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Mooi en rustige omgewing. Ons het regtig lekker oorgeslaap. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het in 5a gebly. Net die volgende voorstelle: 1) Die plek het lekker dik matte in vir die winter, maar kort 'n ordentlike stofsuig veral in die badkamer. 2) Ek sal ook die stortkop bietjie laer maak of 'n ander tipe opsit, alhoewel die waterdruk oor as genoeg is, raak die sproei baie fyn vir 'n kort persoon. 3) 'n Vuilgoeddrom in die kamer en 'n stoel vir die mooi spieëlkas. Soos ek sê al die bogenoemde is voorstelle en is dit geen rede om die mooi plek nie te besoek nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jana L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2022

Goed. Was ver se ry van Buffelspoort af. Het nie besef dis 'n uur se ry nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

Wat 'n asemrowende plek! Heerlike kos en atmosfeer, ons sal verseker weer kom kuier

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nellie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2021

Pragtige plekkie! Die plekkie is pragtig geleë tussen berghange, alhoewel dit net jammer is dat die pad bykans onbegaanbaar, asook baie smal is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2021

Papier is geduldig. Ons het in die Arbour Cottage gebly. Dit is naby die sekuriteitshek wat geweldig raas wanneer dit oop en toegaan. Saterdag was baie erg met besoekers wat heeltyd kom en gaan. Die eenheid het "TLC" nodig. Veranda bied geen skadu. Versoek vir sonsambreel geïgnoreer. Wandelpaaie bestaan net op papier.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Renier K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Vreedsaam, rustig en beeldskoon. Baie dankie vir 'n heerlike naweek, ons het elke oomblik geniet. Die area, mense en diere is topklas. Ons sal julle gerus weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nozi L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2018

Fabulous, peaceful and immaculate. I truly enjoyed my stay. My family was so excited. Lovely. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Wonderful and relaxed getaway. Me and my husband had the most amazing stay at Steynshoop Valley Lodge. The accommodation was in perfect condition. Thanks to Hanneli and Pieter who made us feel at home. We did one of the hiking trails and enjoyed it very much. We recommend Steynshoop Valley Lodge to everyone who want to have a peaceful and relaxed getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2018

Wonderlike ligging en uitstekende opset met uiters vriendelike en hulpvaardige personeel. Dit was net wat ons nodig gehad het en ons is gul ontvang, wat ons verblyf nog meer aangenaam gemaak het. Dankie aan Pieter, Hanneli en personeel. Ons sal beslis weer, as die geleentheid hom voordoen, daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2018

Was absoluut fantasties. Blaaskans weg van alles. Die eenheid was netjies en skoon. Het elke oomblik geniet. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steynshoop Plaas, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlZTY3ZmMxLTQzODEtNDY0OS1hMjBmLWM3MDdkNWZlMDRmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Steynshoop Farm Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.851075 27.587504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang