Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steynshoop Valley Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Steynshoop Valley Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Henk M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk M

Mooi en rustige omgewing.

Ons het regtig lekker oorgeslaap. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het in 5a gebly. Net die volgende voorstelle: 1) Die plek het lekker dik matte in vir die winter, maar kort 'n ordentlike stofsuig veral in die badkamer. 2) Ek sal ook die stortkop bietjie laer maak of 'n ander tipe opsit, alhoewel die waterdruk oor as genoeg is, raak die sproei baie fyn vir 'n kort persoon. 3) 'n Vuilgoeddrom in die kamer en 'n stoel vir die mooi spieëlkas. Soos ek sê al die bogenoemde is voorstelle en is dit geen rede om die mooi plek nie te besoek nie.

Jana L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana L

Goed.

Was ver se ry van Buffelspoort af. Het nie besef dis 'n uur se ry nie.

Jan B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Wat 'n asemrowende plek!

Heerlike kos en atmosfeer, ons sal verseker weer kom kuier

Nellie S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie S

Pragtige plekkie!

Die plekkie is pragtig geleë tussen berghange, alhoewel dit net jammer is dat die pad bykans onbegaanbaar, asook baie smal is!

Christo V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christo V

Papier is geduldig.

Ons het in die Arbour Cottage gebly. Dit is naby die sekuriteitshek wat geweldig raas wanneer dit oop en toegaan. Saterdag was baie erg met besoekers wat heeltyd kom en gaan. Die eenheid het "TLC" nodig. Veranda bied geen skadu. Versoek vir sonsambreel geïgnoreer. Wandelpaaie bestaan net op papier.

Renier K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier K

Vreedsaam, rustig en beeldskoon.

Baie dankie vir 'n heerlike naweek, ons het elke oomblik geniet. Die area, mense en diere is topklas. Ons sal julle gerus weer besoek!

Nozi L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nozi L

Fabulous, peaceful and immaculate.

I truly enjoyed my stay. My family was so excited. Lovely. Thanks.

Elsabe W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe W

Wonderful and relaxed getaway.

Me and my husband had the most amazing stay at Steynshoop Valley Lodge. The accommodation was in perfect condition. Thanks to Hanneli and Pieter who made us feel at home. We did one of the hiking trails and enjoyed it very much. We recommend Steynshoop Valley Lodge to everyone who want to have a peaceful and relaxed getaway.

Johann P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P

Wonderlike ligging en uitstekende opset met uiters vriendelike en hulpvaardige personeel.

Dit was net wat ons nodig gehad het en ons is gul ontvang, wat ons verblyf nog meer aangenaam gemaak het. Dankie aan Pieter, Hanneli en personeel. Ons sal beslis weer, as die geleentheid hom voordoen, daar gaan bly.

Denise V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise V

Was absoluut fantasties. Blaaskans weg van alles.

Die eenheid was netjies en skoon. Het elke oomblik geniet. Sal definitief weer gaan.

Mari-lize D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mari-lize D

Baie gerieflike verblyf, en 'n asemrowende ligging.

Dankie vir super skoon, gerieflike en netjiese verblyf! Ons sal beslis weer kom inloer!

Frieda D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frieda D

Baie rustige atmosfeer, met vriendelike diens en baie lekker kos!

Die atmosfeer is baie rustig en Steynshoop is baie mooi. Ek en my man het ons huweliksherdenking hier gevier en het dit baie geniet. Die diens is uitstekend, die kos by Steynshoop Mountain Lodge is uit die boonste rakke en ons het so lekker gaan stap in die berg. Die perfekte plek as jy lekker wil uitrus en ontspan.

Lynette P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette P

Steynshoop het 'n kalmerende en rustige uitwerking op die siel.

Het baie lekker gebly en heerlik ontspan. Personeel baie hulpvaardig en vriendelik. Etes is van hoogstaande gehalte. Die grondpad na die oord was nie aangenaam nie. Baie slegte grondpad.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steynshoop Plaas, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlZTY3ZmMxLTQzODEtNDY0OS1hMjBmLWM3MDdkNWZlMDRmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Steynshoop Farm Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.851075 27.587504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang