Steytlerville Villa Guest House
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en is perfek vir 'n gesin van 3. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort en gratis sjampoe en seep. Ander geriewe in die kamer sluit 'n ketel, kluis, tee, koffie, elektriese komberse, verwarmer vir die winter, en lugversorging en plafonwaaiers in die somer in. Kamers word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal R200. Ontbyt ingesluit.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en gratis sjampoe en seep. Ander geriewe in die kamer sluit 'n ketel, gratis tee en koffie, elektriese komberse, verwarmer vir die winter en 'n plafonwaaier en lugversorging in die somer in. Kamers word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal R200. Ontbyt ingesluit.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het sy eie privaat ingang en 'n stoep met stoepmeubels. Dit bied uitsigte oor die tuin. Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n ketel, gratis tee en koffie, elektriese komberse, verwarmer vir die winter en 'n plafonwaaier en lugversorging in die somer in. Kamer word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal R200. Ontbyt ingesluit.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is 'n entjie van die hoofgastehuis af geleë en het 'n privaat ingang. Dit het 'n klein, privaat tuintjie, stoep en braaigeriewe. Dit is perfek vir 'n gesin van 5 wat 'n bietjie privaatheid soek. Daar is 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die kothuis het 'n oopplan-ontwerp met sitkamermeubels, asook stoepmeubels buite. Daar is 'n platskerm-TV met DStv op versoek. Die en suite-badkamer het 'n stort en gratis sjampoe en seep. Ander geriewe sluit 'n ketel, gratis tee/koffie, mikrogolf, klein yskas-vrieskas en kombuisie. Die kothuis word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal R200. Ontbyt ingesluit.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High-straat 26, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang