Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steytlerville Villa Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir Steytlerville Villa Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pieter P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Die kothuis is 'n oase in die mooie Karoo.

Die kothuis het alles vir ons gebied wat ons nodig gehad het. Ons honde het dit baie geniet en die perseel, pragtige tuin en swembad is baie goed omhein. Die gasvrou is 'n uitstekende persoon wat jou werklik tuis laat voel. Baie dankie.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Pieter.
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit baie.
Kom kuier sommer gou weer vir ons.
Mooi bly en wees veilig.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Wouter V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V

2 dagen gelogeerd.

Top. Hartelijk ontvangen. Zeer rustig en netjes. Dorp was ook netjes en hartelijke mensen. We hebben genoten van de aapjes. Rosie is zeer behulpzaam, ontbijt was perfect.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Wouter.
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit.
Ons hoop julle kom kuier weer wanneer jy in Suid-Afrika kom besoek aflê.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Holden M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Holden M

Well-appointed with everything you need for your stay.

The rooms are very comfortable and well-appointed with everything you need for your stay, as well as thoughtful decorative touches provided by the host. The house is in a quiet area of town, has a fabulous garden, and offers an environment that makes you want to linger. You have access to a large lounge with good light and seating, and this is also where meals are served. The host is a wonderful conversationalist and can provide "things to do" in the area. I highly recommend this stay to visitors to the area.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Dear Holden.
Thank you so much for your wonderful, positive review. It makes all the hard work worth it. It was nice to have met you and we look forward to seeing you again in the near future.
Keep well and stay safe.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Pieter F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

Ouwêrelds, pragtig.

Heerlike, rustige verblyf met net die beste geriewe in ouwêreldse styl, met 'n allerpragtige tuin.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Pieter.
Baie dankie vir jou wonderlike positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Baie dankie ook vir die ondersteuning.
Ons hoop om jou weer binnekort te sien.
Geniet die dag en mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Antoinette G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette G

Absolutely fantastic place and the staff are very, very friendly!

I can highly recommend this accommodation!

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Dear Antoinette
Thank you so much for your wonderful feedback.
We look forward to your next stay with us.
Have a great day and keep well.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Fourene S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fourene S

Stilte weg van stadslewe.

Tweede keer wat ons daar oorslaap en sal dit definitief weer doen. Vriendlike ontvangs, gasvryheid, veiligheid.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Fourene.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie.
Baie dankie ook vir julle ondersteuning en ons sien uit na julle volgende kuier.
Mooi bly,
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Graham M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham M

Akkommodasie kan deur 'n ring getrek word.

Steytlerville is 'n skoon piepklein Karoo dorpie.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Graham
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om jou gou weer te sien.
Mooi bly.
Rosie,

Steytlerville Villa Guest House
Janine M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Eersteklas kuier in elegansie en styl.

Dis soos om in 'n bladsy van Garden & Home in te stap. Ruim en pragtig. Groot tuin en die ontbyt was tops. Daars niks wat jy gaan kortkom hier nie. Die beste van als is die swembad. Hoendertandskaars in Steytlerville. In die somer, 'n absolute moet, want dit raak hittig warm!

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Janine
Vreeslik baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit baie.
Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop julle kom kuier gou weer.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Trevor F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor F

Comfortable, relaxing and enjoyable.

Rosie was there when necessary with anything we needed. The staff were very pleasant and breakfast was lovely.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Trevor.
Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Dit was lekker om julle te ontmoet en dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit baie.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Jacqeulene S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqeulene S

Huis, weg van die huis.

Rosie en haar staff het ons baie gemaklik laat voel. Ons hondjies, pappegaai, en rotte wat moes saamkom was heel tuis.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Jacqeulene
Ek besef nou met n groot skok dat ek nooit gereageer het op jou resensie nie. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Ek hoop dit gaan nog goed met al die dierekinders? Ek hoop ook julle kom kuier weer in die nabye toekoms.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Glenn G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn G

Friendly, clean, comfortable.

The accommodation, breakfast and services is to class.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Dear Glenn,
Thank you for your positive feedback, we really appreciate it.
It was wonderful to have met you and I hope to see you again sometime.
Keep well and stay safe.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Anton M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Very clean, neat and well run guest house.

A wonderful stay with my two dogs. Rosie is a great host and I enjoyed talking to her. The room was perfect - clean and very neat. The guest house is off the main street and so it's peaceful, but is within easy walking distance to all places of interest in Steytlerville, including the Royal Hotel where you can have a good dinner. Breakfast is included and was delicious. Thank you Rosie!

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Dear Anton,
Thank you so much for your wonderful feedback.
It was nice to have met you and the doggies and we look forward to your next stay.
Keep well.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Andrew C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew C

Privaat, gemaklik, rustig, perfekte ligging, vriendelike diens.

Ek en my hond het vreeslik lekker in die woonstel by Rosie se gastehuis gebly. Rosie en haar regterhand, Anne, het ons baie welkom laat voel. 'n WiFi 'range extender' sal tot 'n 5-ster-gradering bydra.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Andrew
Baie dankie vir jou mooi terugvoer en jou ondersteuning. Ons waardeer dit baie.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Antoinette L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

Ongelooflike mooi gastehuis met baie karakter!

Rosie se diens is baie vriendelik en goed en haar gastehuis is beautiful!

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Antoinette
Vreeslik baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Neels R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels R

Baie lekker gekuier en sal nie huiwer om weer daar te oornag nie.

Ons is baie vriendelik deur Rosie ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Dit is nie hiper-modern nie maar dit is juis hoekom ons daarvan gehou het. Ons stel voor dat hulle die ontbyt uitbrei met 'n kitsgraankos of twee en 'n bakkie yogurt. Goeie waarde vir geld.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Neels
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit baie.
Ons sal beslis jou voorstel van ontbyt in ag neem, dankie.
Hoop om julle weer te sien.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Bernard T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard T

Absoluut fantasties.

Great plek met 'n great eienaar.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Bernard
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Ons hoop ook julle kom kuier weer.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Cecilia V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Fantasties!

Baie lekker gekuier. Die WiFi het ongelukkig nie gewerk nie, maar daar kom blykbaar ’n nuwe router. Die eienaar is fantasies!

Johannes R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes R

Baie aangenaam na ’n lang dag op die pad.

’n Baie aangename ontvangs en lekker verblyf, ten spyte van beurtkrag.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Môre Johannes
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons waardeer dit.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Nico P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico P

Baie goed.

Verblyf was op standaard en personeel baie vriendelik.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Nico,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons waardeer dit.
Mooi bly,
Rosie.

Steytlerville Villa Guest House
Tanitha M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanitha M

Vrede en 'n rustige atmosfeer.

Die omgewing waar die gastehuis geleë is is baie rustig en die natuurskoonheid skep 'n vreedsame atmosfeer. Vriendelike personeel staan altyd gereed om te help en ontbyt was heerlik. Sal dit definitief aanbeveel!

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Tanitha,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Jacques N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques N

Fantasties! Waarde vir geld, baie professionele gasvrou!

Die plek is skoon, diens is vriendelik en professionele.

Carlie G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlie G

Rest for the soul.

We felt very welcome and comfortable in the beautiful little Karoo town. Superb place and friendly service! Was grateful for the pool in the heat! Would love to visit again one day.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Dear Carlie,
Thank you so much for your beautiful review.
It was wonderful to have you as guests and I look forward to your next visit.
Keep well.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Michelle V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Meer as ons verwagtinge oortref!

Ons het heerlik gebly en kan vir seker aanbeveel. Rosie was ‘n baie goeie gasheer en ons hoop om weer daar te stop.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Michelle
Vreeslik baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons waardeer dit baie en dit maak al die harde werk die moeite werd.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Michele K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele K

Rustige, mooi gastehuis met gasvrye gasvrou.

Ons het weereens dit baie geniet om hier te oornag. Ons het heerlik afgekoel in die swembad tussen blommende plumbago en pragtige spekboompotplante en op ons patio aandete geniet. Die ontbyt in die ruim, ligte leefarea was uitstekend. Dit is goed vir die siel om hier te vertoef.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Michele
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Dit was lekker om julle weer te sien en ek is bly julle het weer die verblyf geniet.
Ek sien uit na julle volgende kuier.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Jacques M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Beste blyplek in die dorp.

Sien sterre.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Jacques
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie.
Ons sien uit daarna om dan eendag vir jou en die kroos weer as gaste te ontvang.
Mooi bly en wees veilig.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Reg B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reg B

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

Rosie het ons baie welkom laat voel. Die ontbyt was baie lekker. Ons het die swembad geniet.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Reginald
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons waardeer dit baie.
Dit was heerlik om julle te ontmoet en ek hoop julle kom kuier weer vir my.
Mooi bly,
Rosie.

Steytlerville Villa Guest House
Riaan M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M

3-ster-gastehuis met 5-ster-diens met 'n wonderlike, gasvrye eienaar, dankie vir alles.

'n Baie lekker plek om tuis te gaan.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Riaan,
Baie dankie vir jou resensie.
Ons waardeer dit baie.
Ek hoop jy en die res van die familie (soos belowe) kom kuier weer vir my.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Wynand D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D

'n Juweel in 'n klein dorpie.

Uitstekende gastehuis met 'n puik ontbyt! Het nie so mooi plekkie verwag in 'n klein plattelandse dorpie nie.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Wynand,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie.
Dit was lekker om julle te ontmoet en ek hoop ek sien julle gou weer.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Arnold J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold J

Pragtige ou gebou uit die laat 1800's. Netjies, ruim, skoon, wonderlike ontvangs van Rosie wat ons dadelik tuis laat voel het.

Ons eerste besoek aan Steytlerville. Wat 'n pragtige, silwerskoon dorpie. Rosie van Steytlerville Villa het ons soos familie laat voel.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Arnold
Vreeslik baie dankie vir jou positiewe terugvoer en mooi resensie.
Ons waardeer julle ondersteuning en ons hoop julle kom kuier gou weer.
Dit was heerlik om julle te ontmoet en as gaste te hê.
Liefde vir die res van die familie.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Michele K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele K

Pragtige kamer met stoep wat uitkyk op spekboom en allerhande interessante vetplante in die tuin!

Ons het ons verblyf baie geniet. Die kamer was netjies en mooi en die badkamer groot. Die gemeenskaplike leefarea is reusagtig met verskeie rusbanke en aan 3 sye uitsigte oor die mooi tuin en die swembad! Die ontbyt was ook bedien in hierdie leefruimte. Die gasvrou, Rosie, is baie vriendelik en hulpvaardig. Op die perseel was ook ruim parkering in die koelte.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Michele
Vreeslik baie dankie vir jou mooi resensie.
Ek is bly julle het die verblyf geniet en dit was vir my lekker om julle te ontmoet.
Ek sien uit na julle volgende besoek.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Arnold J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold J

Pragtige, ou gebou. Kraaknet. Vriendelike ontvangs. Rosie het ons sommer tuis laat voel.

Ons eerste keer in Steytlerville. Wat 'n pragtige, netjiese, goedversorgde dorpie. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly as ons in die omgewing kom.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Arnold,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit beteken baie vir my. Dit was lekker om julle te ontmoet en ek sien uit na julle volgende kuier.
Mooi bly
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Glen K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen K

Paradise in the desert.

Where to begin, 100% all round. Highly recommendable!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Paradys in die woestyn.

Waar begin ek? Alles was 100%. Hoogs aanbeveelbaar!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Dear Glen,
Thank you for your wonderful review. It was a pleasure to have you as guests and I hope you will visit me again soon.
Keep well,
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Eugene D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D

Absoluut fantasies, Rosie se gasvryheid moet mens ver gaan soek, 10 uit 10.

Regte plattelandse gasvryheid. Kamers is ruim en skoon en omgewing is baie rustig. Rosie laat mens tuis voel, sal beslis weer daar gaan kuier.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Eugene,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Gaste soos jy maak alles die moeite werd.
Ons waardeer die ondersteuning en sien uit na julle volgende kuier.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Mikolaj K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikolaj K

A thoroughly enjoyable stay.

We had a very pleasant overnight in Steytlerville Villa Guest House, and would not hesitate to recommend it to fellow travellers. Rosie was very hospitable and accommodating. Lovely to cool off in the pool as well after a hot day on the road.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Dear Mike
Thank you for your kind words.
It was wonderful to have you as guests and I hope you will visit me again real soon.
Keep well.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Dirk L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L

Heerlik, rustig met baie aangename gasvrou.

Steytlerville Villa Guest House is fantasties vir 'n oorslaap terwyl op reis. Kan met 'n geruste hart aanbeveel. Baie netijies en skoon met 'n gasvrou wat uit haar pad gaan om die verblyf aangenaam te maak.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Dirk,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Dit was lekker om julle te ontmoet en ek hoop julle kom kuier weer vir my.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Wynand V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V

Fantasies.

Vriendelike ontvangs, netjies, gerieflike kamer. Voel soos 'n tweede tuiste.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Beste Wynand,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang en ons sien uit na jul volgende kuier.

Mooi bly en groete,
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Coenraad K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad K

Uitstekend.

Goeie ligging, gerieflik, swembad. Mooi skoon dorp.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Beste Coenraad,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer julle ondersteuning en hoop julle kom kuier weer.

Mooi bly,
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Deon D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Fantasties!

Ons het so lekker hier gebly. Rosie en personeel was baie gasvry en behulpsaam. Warm komberse en verwarmer was welkom en baie lekker. Ontbyt was fantasties! Ons kom beslis weer!

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Beste Deon,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is gaste soos julle wat al die harde werk die moeite werd maak. Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit om julle weer te sien.

Mooi bly,
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Kobus S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Baie netjies, gerieflik en vriendelikke diens!

Die villa is gerieflik geleë binne die dorp, met lekker ontspanningsareas. Kwaliteit van akkommodasie was baie goed, en die diens vriendelik en effektief. Dit was 'n plesier om hier te oornag!

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Beste Kobus,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie. Dankie ook vir jul ondersteuning, ons hoop julle kom kuier weer vir ons.

Mooi bly,
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Francois D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Lekker geleë naby die senter van die dorp, maar tog stil.

Alhoewel die aansig van die gastehuis nie indrukwekkend is nie, is daar 'n heerlike groot eetlokaal /leefkamer wat uitloop op swembad. Mooi gedekoreer en lekker gevoel.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Beste Francois
Baie dankie vir jou terugvoer na julle besoek.
Ek hoop julle kom kuier weer vir my in die toekoms.
Mooi bly.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Talana P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talana P

Absolutely amazing.

My daughter and I were warmly welcomed by Rosie. She went over and above to make our stay pleasant and comfortable, even placing 2 heaters at the breakfast table!! Rosie is an outstanding hostess.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Dear Talana,
Thank you so much for your kind words.
It was an absolute pleasure to have you and your daughter as guests.
I really hope that you will visit me again.
Keep well.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Etwin A - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etwin A

Very pleasant stay!

Tranquil setting in a beautiful garden with nice pool area. Rooms are specious and comfortable. Lovely breakfast every morning (optional). We enjoyed our stay at Villa Guest House.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Dear Etwin
Thank you for your kind words. It was a pleasure being your host. I hope you will come and visit me again in the near future.
Keep well.
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Henriette F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette F

Heerlike verrassing.

Lafenis en 'n oase na 'n lang rit. Heerlike akkommodasie en die gasvrou was so behulpsaam en gasvry.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Liewe Henriette,
Vreeslik baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit.
Veilig reis en mooi bly,
Rosie

Steytlerville Villa Guest House
Reynier S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynier S

Baie rustig en veilig.

Ons het baie tuis gevoel. Dit is 'n baie rustige en veilige area. Die ontvangs was baie vriendelik en flink. Sal die gastehuis aanbeveel.

Hennie J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J

Netjies, skoon en veilig... Wat meer kan 'n mens voor vra?

Rosie was die volmaakte gasvrou en sy het regtig uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Stephanus L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus L

Wonderlike gasvryheid met detail en netheid.

Dit is 'n pragtige plek, uiters netjies met soveel detail. Ons sal weer terugkom, gaste sal nie teleurgesteld wees nie. Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.

Riana R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana R

Groot, gerieflike huis, heerlike ontbyt.

Sien sterre.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Baie dankie Riana.

Steytlerville Villa Guest House
Leon V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Baie gerieflik en waarde vir geld.

Ek en twee vriende was besig met 'n 5 dag-motorfietstoer deur die Oos-Karoo en hierdie was by verre die beste akkommodasie van ons hele toer. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Steytlerville Villa Guest House se terugvoer

Beste Leon,
Vreeslik baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit en ons hoop om julle gou weer te sien.
Mooi bly en reis veilig.
Rosie.

Steytlerville Villa Guest House
Graham M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham M

Excellent service with personal attention from the hosts

Neil is a helpful host, he even booked us an evening meal at the local hotel. Breakfast was superb.

Rudolph A - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph A

Fantastic stay.

Pleasant surprise for such a small town - we can only recommend Steytlerville Villa Guest House - Sean, thanks for your hospitality.

Adam J. Z - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam J. Z

Rustig en aangenaam!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-straat 26, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2NGJkNzNkLTFiN2QtNDM3OC1hMmE5LTFhNjQzMDQxZGY5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 26 High Street Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.328575 24.342838888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang