Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steytlerville Villa Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die kothuis is 'n oase in die mooie Karoo. Die kothuis het alles vir ons gebied wat ons nodig gehad het. Ons honde het dit baie geniet en die perseel, pragtige tuin en swembad is baie goed omhein. Die gasvrou is 'n uitstekende persoon wat jou werklik tuis laat voel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Steytlerville Villa Guest House
Liewe Pieter. Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit baie. Kom kuier sommer gou weer vir ons. Mooi bly en wees veilig. Rosie

Wouter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

2 dagen gelogeerd. Top. Hartelijk ontvangen. Zeer rustig en netjes. Dorp was ook netjes en hartelijke mensen. We hebben genoten van de aapjes. Rosie is zeer behulpzaam, ontbijt was perfect.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Steytlerville Villa Guest House
Liewe Wouter. Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit. Ons hoop julle kom kuier weer wanneer jy in Suid-Afrika kom besoek aflê. Mooi bly. Rosie

Holden M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Well-appointed with everything you need for your stay. The rooms are very comfortable and well-appointed with everything you need for your stay, as well as thoughtful decorative touches provided by the host. The house is in a quiet area of town, has a fabulous garden, and offers an environment that makes you want to linger. You have access to a large lounge with good light and seating, and this is also where meals are served. The host is a wonderful conversationalist and can provide "things to do" in the area. I highly recommend this stay to visitors to the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Steytlerville Villa Guest House
Dear Holden. Thank you so much for your wonderful, positive review. It makes all the hard work worth it. It was nice to have met you and we look forward to seeing you again in the near future. Keep well and stay safe. Rosie

Pieter F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ouwêrelds, pragtig. Heerlike, rustige verblyf met net die beste geriewe in ouwêreldse styl, met 'n allerpragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Steytlerville Villa Guest House
Liewe Pieter. Baie dankie vir jou wonderlike positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Baie dankie ook vir die ondersteuning. Ons hoop om jou weer binnekort te sien. Geniet die dag en mooi bly. Rosie

Antoinette G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Absolutely fantastic place and the staff are very, very friendly! I can highly recommend this accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Steytlerville Villa Guest House
Dear Antoinette Thank you so much for your wonderful feedback. We look forward to your next stay with us. Have a great day and keep well. Rosie

Fourene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Stilte weg van stadslewe. Tweede keer wat ons daar oorslaap en sal dit definitief weer doen. Vriendlike ontvangs, gasvryheid, veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Steytlerville Villa Guest House
Liewe Fourene. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie. Baie dankie ook vir julle ondersteuning en ons sien uit na julle volgende kuier. Mooi bly, Rosie

Graham M
1 nag
5.0
Mei 2023

Akkommodasie kan deur 'n ring getrek word. Steytlerville is 'n skoon piepklein Karoo dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Steytlerville Villa Guest House
Liewe Graham Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om jou gou weer te sien. Mooi bly. Rosie,

Janine M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Eersteklas kuier in elegansie en styl. Dis soos om in 'n bladsy van Garden & Home in te stap. Ruim en pragtig. Groot tuin en die ontbyt was tops. Daars niks wat jy gaan kortkom hier nie. Die beste van als is die swembad. Hoendertandskaars in Steytlerville. In die somer, 'n absolute moet, want dit raak hittig warm!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Steytlerville Villa Guest House
Liewe Janine Vreeslik baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit baie. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop julle kom kuier gou weer. Mooi bly. Rosie

Trevor F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Comfortable, relaxing and enjoyable. Rosie was there when necessary with anything we needed. The staff were very pleasant and breakfast was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Steytlerville Villa Guest House
Liewe Trevor. Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet en dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit baie. Mooi bly. Rosie

Jacqeulene S
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Huis, weg van die huis. Rosie en haar staff het ons baie gemaklik laat voel. Ons hondjies, pappegaai, en rotte wat moes saamkom was heel tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Steytlerville Villa Guest House
Liewe Jacqeulene Ek besef nou met n groot skok dat ek nooit gereageer het op jou resensie nie. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Ek hoop dit gaan nog goed met al die dierekinders? Ek hoop ook julle kom kuier weer in die nabye toekoms. Mooi bly. Rosie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-straat 26, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2NGJkNzNkLTFiN2QtNDM3OC1hMmE5LTFhNjQzMDQxZGY5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 26 High Street Steytlerville 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.328575 24.342838888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang