Steytlerville Villa Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cornelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter P - Mrt 2024
Algehele gradering
Die kothuis is 'n oase in die mooie Karoo.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Pieter.
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit baie.
Kom kuier sommer gou weer vir ons.
Mooi bly en wees veilig.
Rosie
Wouter V - Des 2023
Algehele gradering
2 dagen gelogeerd.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Wouter.
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit.
Ons hoop julle kom kuier weer wanneer jy in Suid-Afrika kom besoek aflê.
Mooi bly.
Rosie
Holden M - Nov 2023
Algehele gradering
Well-appointed with everything you need for your stay.
Lees meerSteytlerville Villa Guest House se terugvoer
Dear Holden.
Thank you so much for your wonderful, positive review. It makes all the hard work worth it. It was nice to have met you and we look forward to seeing you again in the near future.
Keep well and stay safe.
Rosie
Pieter F - Okt 2023
Algehele gradering
Ouwêrelds, pragtig.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Pieter.
Baie dankie vir jou wonderlike positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Baie dankie ook vir die ondersteuning.
Ons hoop om jou weer binnekort te sien.
Geniet die dag en mooi bly.
Rosie
Antoinette G - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely fantastic place and the staff are very, very friendly!
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Dear Antoinette
Thank you so much for your wonderful feedback.
We look forward to your next stay with us.
Have a great day and keep well.
Rosie
Fourene S - Jun 2023
Algehele gradering
Stilte weg van stadslewe.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Fourene.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie.
Baie dankie ook vir julle ondersteuning en ons sien uit na julle volgende kuier.
Mooi bly,
Rosie
Graham M - Mei 2023
Algehele gradering
Akkommodasie kan deur 'n ring getrek word.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Graham
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om jou gou weer te sien.
Mooi bly.
Rosie,
Janine M - Apr 2023
Algehele gradering
Eersteklas kuier in elegansie en styl.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Janine
Vreeslik baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit baie.
Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop julle kom kuier gou weer.
Mooi bly.
Rosie
Trevor F - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfortable, relaxing and enjoyable.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Trevor.
Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Dit was lekker om julle te ontmoet en dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit baie.
Mooi bly.
Rosie
Jacqeulene S - Okt 2022
Algehele gradering
Huis, weg van die huis.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Jacqeulene
Ek besef nou met n groot skok dat ek nooit gereageer het op jou resensie nie. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Ek hoop dit gaan nog goed met al die dierekinders? Ek hoop ook julle kom kuier weer in die nabye toekoms.
Mooi bly.
Rosie
Glenn G - Aug 2022
Algehele gradering
Friendly, clean, comfortable.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Dear Glenn,
Thank you for your positive feedback, we really appreciate it.
It was wonderful to have met you and I hope to see you again sometime.
Keep well and stay safe.
Rosie
Anton M - Mei 2022
Algehele gradering
Very clean, neat and well run guest house.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Dear Anton,
Thank you so much for your wonderful feedback.
It was nice to have met you and the doggies and we look forward to your next stay.
Keep well.
Rosie
Andrew C - Mei 2022
Algehele gradering
Privaat, gemaklik, rustig, perfekte ligging, vriendelike diens.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Andrew
Baie dankie vir jou mooi terugvoer en jou ondersteuning. Ons waardeer dit baie.
Mooi bly.
Rosie
Antoinette L - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflike mooi gastehuis met baie karakter!
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Antoinette
Vreeslik baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons waardeer dit baie. Ons hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.
Mooi bly.
Rosie
Neels R - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en sal nie huiwer om weer daar te oornag nie.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Neels
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit baie.
Ons sal beslis jou voorstel van ontbyt in ag neem, dankie.
Hoop om julle weer te sien.
Mooi bly.
Rosie
Bernard T - Okt 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Bernard
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Ons hoop ook julle kom kuier weer.
Mooi bly.
Rosie
Cecilia V - Jul 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Johannes R - Feb 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam na ’n lang dag op die pad.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Môre Johannes
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons waardeer dit.
Mooi bly.
Rosie
Nico P - Jul 2021
Algehele gradering
Baie goed.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Nico,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons waardeer dit.
Mooi bly,
Rosie.
Tanitha M - Des 2021
Algehele gradering
Vrede en 'n rustige atmosfeer.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Tanitha,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit.
Mooi bly.
Rosie
Jacques N - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties! Waarde vir geld, baie professionele gasvrou!
Carlie G - Des 2020
Algehele gradering
Rest for the soul.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Dear Carlie,
Thank you so much for your beautiful review.
It was wonderful to have you as guests and I look forward to your next visit.
Keep well.
Rosie
Michelle V - Des 2020
Algehele gradering
Meer as ons verwagtinge oortref!
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Michelle
Vreeslik baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons waardeer dit baie en dit maak al die harde werk die moeite werd.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Mooi bly.
Rosie
Michele K - Des 2020
Algehele gradering
Rustige, mooi gastehuis met gasvrye gasvrou.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Michele
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Dit was lekker om julle weer te sien en ek is bly julle het weer die verblyf geniet.
Ek sien uit na julle volgende kuier.
Mooi bly.
Rosie
Jacques M - Mrt 2020
Algehele gradering
Beste blyplek in die dorp.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Jacques
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie.
Ons sien uit daarna om dan eendag vir jou en die kroos weer as gaste te ontvang.
Mooi bly en wees veilig.
Rosie
Reg B - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Baie dankie.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Reginald
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons waardeer dit baie.
Dit was heerlik om julle te ontmoet en ek hoop julle kom kuier weer vir my.
Mooi bly,
Rosie.
Riaan M - Jan 2020
Algehele gradering
3-ster-gastehuis met 5-ster-diens met 'n wonderlike, gasvrye eienaar, dankie vir alles.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Riaan,
Baie dankie vir jou resensie.
Ons waardeer dit baie.
Ek hoop jy en die res van die familie (soos belowe) kom kuier weer vir my.
Mooi bly.
Rosie
Wynand D - Des 2019
Algehele gradering
'n Juweel in 'n klein dorpie.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Wynand,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie.
Dit was lekker om julle te ontmoet en ek hoop ek sien julle gou weer.
Mooi bly.
Rosie
Arnold J - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige ou gebou uit die laat 1800's. Netjies, ruim, skoon, wonderlike ontvangs van Rosie wat ons dadelik tuis laat voel het.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Arnold
Vreeslik baie dankie vir jou positiewe terugvoer en mooi resensie.
Ons waardeer julle ondersteuning en ons hoop julle kom kuier gou weer.
Dit was heerlik om julle te ontmoet en as gaste te hê.
Liefde vir die res van die familie.
Mooi bly.
Rosie
Michele K - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige kamer met stoep wat uitkyk op spekboom en allerhande interessante vetplante in die tuin!
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Michele
Vreeslik baie dankie vir jou mooi resensie.
Ek is bly julle het die verblyf geniet en dit was vir my lekker om julle te ontmoet.
Ek sien uit na julle volgende besoek.
Mooi bly.
Rosie
Arnold J - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige, ou gebou. Kraaknet. Vriendelike ontvangs. Rosie het ons sommer tuis laat voel.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Arnold,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit beteken baie vir my. Dit was lekker om julle te ontmoet en ek sien uit na julle volgende kuier.
Mooi bly
Rosie
Glen K - Sep 2019
Algehele gradering
Paradise in the desert.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Paradys in die woestyn.
Waar begin ek? Alles was 100%. Hoogs aanbeveelbaar!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Dear Glen,
Thank you for your wonderful review. It was a pleasure to have you as guests and I hope you will visit me again soon.
Keep well,
Rosie
Eugene D - Jan 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasies, Rosie se gasvryheid moet mens ver gaan soek, 10 uit 10.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Eugene,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Gaste soos jy maak alles die moeite werd.
Ons waardeer die ondersteuning en sien uit na julle volgende kuier.
Mooi bly.
Rosie
Mikolaj K - Jan 2019
Algehele gradering
A thoroughly enjoyable stay.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Dear Mike
Thank you for your kind words.
It was wonderful to have you as guests and I hope you will visit me again real soon.
Keep well.
Rosie
Dirk L - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik, rustig met baie aangename gasvrou.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Dirk,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Dit was lekker om julle te ontmoet en ek hoop julle kom kuier weer vir my.
Mooi bly.
Rosie
Wynand V - Des 2018
Algehele gradering
Fantasies.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Beste Wynand,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang en ons sien uit na jul volgende kuier.
Mooi bly en groete,
Rosie
Coenraad K - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Beste Coenraad,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer julle ondersteuning en hoop julle kom kuier weer.
Mooi bly,
Rosie
Deon D - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Beste Deon,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is gaste soos julle wat al die harde werk die moeite werd maak. Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit om julle weer te sien.
Mooi bly,
Rosie
Kobus S - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en vriendelikke diens!
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Beste Kobus,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie. Dankie ook vir jul ondersteuning, ons hoop julle kom kuier weer vir ons.
Mooi bly,
Rosie
Francois D - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker geleë naby die senter van die dorp, maar tog stil.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Beste Francois
Baie dankie vir jou terugvoer na julle besoek.
Ek hoop julle kom kuier weer vir my in die toekoms.
Mooi bly.
Rosie
Talana P - Jun 2018
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Dear Talana,
Thank you so much for your kind words.
It was an absolute pleasure to have you and your daughter as guests.
I really hope that you will visit me again.
Keep well.
Rosie
Etwin A - Feb 2018
Algehele gradering
Very pleasant stay!
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Dear Etwin
Thank you for your kind words. It was a pleasure being your host. I hope you will come and visit me again in the near future.
Keep well.
Rosie
Henriette F - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike verrassing.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Liewe Henriette,
Vreeslik baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit.
Veilig reis en mooi bly,
Rosie
Reynier S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Hennie J - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig... Wat meer kan 'n mens voor vra?
Stephanus L - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid met detail en netheid.
Riana R - Des 2017
Algehele gradering
Groot, gerieflike huis, heerlike ontbyt.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Baie dankie Riana.
Leon V - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en waarde vir geld.
Steytlerville Villa Guest House se terugvoer
Beste Leon,
Vreeslik baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit en ons hoop om julle gou weer te sien.
Mooi bly en reis veilig.
Rosie.
Graham M - Jan 2014
Algehele gradering
Excellent service with personal attention from the hosts
Rudolph A - Des 2013
Algehele gradering
Fantastic stay.
Adam J. Z - Sep 2013
Algehele gradering
Rustig en aangenaam!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High-straat 26, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang