Sticks & Stones Guest Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Laetitia Ackerman H - Sep 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Thanks Laetitia. Great having you, and we hope that we will be seeing you again.
Rennette V - Jul 2024
Algehele gradering
Was 1 nag kuier maar baie gemaklik. Niks was kort. Baie vriendelik ontvang.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie, Rennette, vir julle kuier en vir die mooi woorde. Gerhard en Betsie.
Jacky S - Mei 2024
Algehele gradering
Ontspannende oornag plek in die stad, maar dit voel soos op 'n eiland.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Dankie Jacky vir die mooi woorde. Kyk uit vir jou volgende kuier.
Pieter H - Jan 2024
Algehele gradering
Perfek!
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie, Pieter.
Francois K - Aug 2023
Algehele gradering
Puik
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Dankie Francois. Dis vir ons so lekker om sulke terugvoer te kry. Gerhard en Betsie S&S
Deborah J - Aug 2023
Algehele gradering
Relaxed and safe.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Thanks Deborah for your review. So glad you enjoyed our little gem.
Deon J - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjes. Bekostigbaar.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Deon baie dankie vir julle lang kuier en die mooi resensie. Gerhard en Betsie S&S
Theunis N - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en aangenaam.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Dankie Theunis vir die mooi woorde. Gerhard en Betsie S&S
Theo G - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker en goeie waarde vir geld.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Dankie Theo. Die stad kan ook lekker wees. Gerhard en Betsie
Francois K - Apr 2023
Algehele gradering
Puik, puik, als is net so wonderlik.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Dankie Francois vir die mooi resensie. Sien uit na julle volgende kuier. Gerhard en Betsie S&S
Michelle C - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Dankie Michelle vir die mooi resensie. Ons wag vir julle volgende kuier. Gerhard en Betsie.
Jennifer A - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful clean cottage with amazing hosts and great food.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Hello Jennifer, thanks for the nice words. It was great having you at S&S. Gerhard and Betsie.
Sarel V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Dankie Sarel, vir die mooi resensie. Dit was 'n groot plesier. Tot wedersiens. Gerhard en Betsie S&S
Norman E - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf met die vriendelikste mense.
Petria T - Sep 2023
Algehele gradering
Dit is 'n keurige eenheid waar mens regtig kan ontspan en veilig voel.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Petria dankie vir die mooi resensie. Ons wag vir jou volgende kuier. Gerhard en Betsie S&S
Wikus D - Sep 2023
Algehele gradering
Was vir konferensie in Pretoria. Net daar geslaap.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Wikus dankie vir die resensie. Gerhard en Betsie S&S
Riëtte W - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Riette, baie dankie vir die mooi woorde. Kom kuier weer. Gerhard en Betsie S&S
Andre R - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik en privaat.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Andre.
Kom kuier weer.
Gerhard en Betsie,
S&S
Lionette S - Nov 2022
Algehele gradering
Privaat, verwelkomend, rustig en veilig.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Lionette.
Sien uit na julle volgende kuier.
Gerhard en Betsie,
S&S
Christel V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike akkommodasie en baie skoon en veilig.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Christel vir jou bespreking vir jou ma hier by Sticks&Stones. Baie bly ons kon ons besonderse plekkie met baie besonderse mense deel. Gerhard en Betsie S&S
Theo G - Okt 2022
Algehele gradering
Gastehuis om weer te besoek.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Theo, vir die mooi woorde. Bly ons kon ons spesiale plekkie met julle deel.
Gerhard en Betsie S&S
Zelmari D - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige Nagrus.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Dankie Zelmari. Ons wil graag vir ons gaste 'n rustigheid skep in hierdie gejaagde wêreld. Gerhard en Betsie S&S
Claudia M - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Claudia, vir julle kuier. Ek is bly julle het dit geniet. Gerhard en Betsie.
Karin W - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderful cottage with absolutely everything one could possibly need.
Dirk B - Mrt 2022
Algehele gradering
Die persoonlike moeite laat mens so welkom voel!. Baie vriendelike onvangs.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Dankie Carol, dit was net 'n plesier om julle as gaste te kon gehad het.
Judith G - Okt 2022
Algehele gradering
Gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Blyplek was netjies, skoon en gerieflik.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Judith, baie dankie vir jou mooi woorde.
Gerhard en Betsie S&S
Kallie V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Dankie vir julle kuier. Sien uit na julle volgende besoek. Gerhard en Betsie.
Viera W - Nov 2021
Algehele gradering
Calm and quiet cottage.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Thanks Viera and Magnus. It was great having the two of you.
Johan K - Des 2021
Algehele gradering
Was baie aangenaam gewees.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Dit is goed om te hoor dat julle ons plekkie geniet het. Kom gerus weer. Dankie vir die resensie. Groete, Gerhard en Betsie.
Johann V - Okt 2021
Algehele gradering
Super stay.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Thanks Johann. It was great hosting you. Hope seeing you soon. Gerhard and Betsie S&S
Hannelie V - Mei 2021
Algehele gradering
Gaan definitief weer besoek.
Hannelie V - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig. Perfekte wegkom van die stad se gejaag.
Dale H - Feb 2021
Algehele gradering
Amazing hosts, peaceful. And everything we wanted.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Thank you Dale. You were super awesome guests! Looking forward to hosting you again.
Gerhard & Betsie
Heidi V - Nov 2021
Algehele gradering
Flippen lekker.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Heidi, en dit was lekker om jul hier te hê! Dankie vir die resensie en kom gerus weer.
Elrike V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam verras.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Elrike. Dit was 'n groot plesier om jou te huisves en ons waardeer jou resensie. Kom gerus weer. Groete. Gerhard en Betsie. S&S
Henna N - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie Henna.
Julle is baie welkom en ons waardeer jou resensie.
Ons is opreg bly as gaste welkom voel en n goeie ervaring het.
Groete
Gerhard en Betsie
Div B - Mrt 2021
Algehele gradering
My Ma het daar gebly, maar alles was na wense, dankie.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie.
Ons is bly dat julle alles in orde gevind het en sien uit daarna om weer jou ma te huisves. Ons waardeer jul ondersteuning.
Groete
Gerhard en Betsie
Jana D - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend, baie netjies en baie vriendelik.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie julle. Hoop om julle spoedig weer te sien. Gerhard en Betsie S&S
At S - Nov 2020
Algehele gradering
Outstanding and value for money
Lees meerSticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Dear Vanessa,
Thank you for your kind words and appreciative comment.
It was our honour and pleasure hosting such a wonderful family.
We are looking forward to seeing you soon again.
Regards,
Gerhard and Betsie
Tanya M - Des 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie. Julle is so welkom! Ons hoop om julle weer hier te sien en waardeer julle ondersteuning! Blessings. Gerhard en Betsie.
Serena M - Des 2020
Algehele gradering
Excellent! Will definitely stay there again.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Thank you for choosing us. We appreciate you! We enjoyed you as guests and we hope to see you soon again.
Courtney R - Nov 2020
Algehele gradering
By Sticks & Stones kan jy nie 'n fout maak nie. Perfek! Ek is verskriklik opgewonde om weer terug te gaan in die toekoms!
Lees meerSticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Beste Courtney
Baie dankie vir jou mooi beskrywing. Dit was vir ons een groot plesier om jou as gas te he en te kon ontmoet. Jou waardering motiveer ons opnuut om altyd ons beste te gee vir ons gaste.
Baie sterkte met jou toekoms en ons sal jou baie graag weer hier ontvang.
Groete,
Gerhard en Betsie
S&S
Jaco O - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlik. Soveel kuns.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Hallo Jaco,
Dit was ons plesier om jou te huisves - 'n geen-moeite gas. Dankie vir jou woorde en waardering van ons plekkie. Ons hoop van harte jou travels bring jou weer hier verby. Mag dit met jou goed gaan.
Gerhard en Betsie
Donovan M - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies en baie welkom laat voel.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Hallo Donovan,
Dit was net n groot plesier om julle hier te kon huisves. Julle was modelgaste en ons is so bly jul is veilig tuis en dat julle tevrede is met julle verblyf in ons cottage. Mag dit goed gaan. Ons sien uit om julle weer te sien. Groete. Gerhard en Betsie, Sticks & Stones
Antonette W - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Dankie Antonette, net jammer julle kuier was so kort. Sien daarna uit om julle weer te kan bederf.
Gerhard en Betsie Sticks & Stones
Carin V - Jan 2020
Algehele gradering
What a wonderful experience. From arrival to departure we were treated with love. Food was grate and the presentation and Cottage was beautiful.
Sticks & Stones Guest Cottage se terugvoer
Dear Carin,
Thank you so much for trusting us with your booking and accommodation. It is only a pleasure hosting guests like you and we hope to do it again soon.
We are so happy that you enjoyed your stay with us.
Regards,
Gerhard and Betsie
Sticks and Stones
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poplar-straat 14, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang