Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Sticks & Stones Guest Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Vanessa B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Privaat, mooi, netjies en stil, net wat ons nodig gehad het. Cozy en cute, net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Sticks & Stones Guest Cottage
Dankie vir die mooi woorde. Tot wedersiens. S&S

Drienie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Absoluut wonderlik! Een van die oulikste en mooiste plekkies waar ek al gebly het. Skoon, netjies, en kunstig gemeubileerd. Die ideale plekkie om rus en vrede te kry. Ek sal maklik daar kan sit en skryf vir ure! Gasheer is so vriendelik en hulpvaardig - mens voel sommer tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Sticks & Stones Guest Cottage
Drienie, dankie vir so 'n mooi resensie. Ons kyk uit na jou volgende gedig. Gerhard en Betsie S&S

Sophie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lovely stay. We booked here for 2 nights and ended up booking a 3rd. Lovely place, great hosts and so peaceful. Will be coming back! Thanks for such a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Sticks & Stones Guest Cottage
It was great having the two of you. Waiting for your next visit.

Nicola P
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Skoon en netjies. Vriendelike diens. Klein wegbreek plekkie in die groot stad. Regtig 'n wonderlike plekkie. Stil en pragtig. Die diens wat ek ontvang het, was vriendelik en sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
Sticks & Stones Guest Cottage
Dankie Nicola. Sien uit na jou volgende kuier.

Maggie N
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Pleasant, comfortable, relaxing. Comfortable, private spaces, relaxing and just enough involvement and caring from Gerhard to soothe the soul. Well done Gerhard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douglas E
1 nag
4.6
Feb 2025

Charming cottage. The cottage was very neat, clean and comfortable in a quiet cul-de-sac. The host was very attentive and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
Sticks & Stones Guest Cottage
Thanks Douglas. It was great having you. Gerhard & Betsie S&S

Laetitia Ackerman H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Relaxing. Excellent and very nice stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Sticks & Stones Guest Cottage
Thanks Laetitia. Great having you, and we hope that we will be seeing you again.

Rennette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was 1 nag kuier maar baie gemaklik. Niks was kort. Baie vriendelik ontvang. Ongelooflik rustiger atmosfeer en baie spesiaal. Hul dink aan als so gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Sticks & Stones Guest Cottage
Baie dankie, Rennette, vir julle kuier en vir die mooi woorde. Gerhard en Betsie.

Jacky S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ontspannende oornag plek in die stad, maar dit voel soos op 'n eiland. Klein juweel in die middel van die stad. Smaaklike aandete en ontbyt. Cottage laat mens aan vakansie dink. Baie vriendelik en ons welkom laat voel. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Sticks & Stones Guest Cottage
Dankie Jacky vir die mooi woorde. Kyk uit vir jou volgende kuier.

Pieter H
1 nag
5.0
Jan 2024

Perfek! Die plek is foutloos. Ek is mal oor Sticks and Stones.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Sticks & Stones Guest Cottage
Baie dankie, Pieter.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R750
R 750 R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R 750 R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-straat 14, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA081a23bb7996acdc9ee3405c787098e926ebdd7a1cb794e20225aa52cf82b888a5eaf1b3d016f758a7a0c4003a96c1bfb0ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 14 Poplar Street Doornpoort 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.645776 28.23808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456