Sticks & Stones Guest Cottage
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poplar-straat 14, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng
-
Vanaf
R750R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sticks & Stones Guest Cottage bied oornagverblyf op die eienaars se perseel en is in Doornpoort, Pretoria geleë. Die boomryke stad beskik oor 'n aantal natuurlike en kulturele besienswaardighede sowel as belangrike ou geboue en museums wat die moeite werd is om te verken.
Verblyf word gebied in 'n grasdak-houtkothuis met slaapplek vir 2 gaste en is apart van die hoofhuis geleë. Die kothuis beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaaparea. Dit is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is. Handdoeke, basiese toiletware en elektries verhitte lakens word voorsien.
Die kothuis het 'n kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe. Bykomende geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, 'n privaat ingang, 'n alarmstelsel en 'n buitesitarea in. Gaste het toegang tot WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Sticks & Stones is op 'n stil eiendom 'n entjie van die Doornpark-sentrum se geriewe af geleë. Dit is ook naby 'n vulstasie, stasies, mediese praktyke, haarkappers, wegneemetes en ander restaurante, asook OTM'e. Die Montana-hospitaal, Wonderboom-lughawe, N1 en die N4 se Zambezi-afrit is naby. Die kothuis bied 'n rustige atmosfeer in die skadu van groot bome waar verskeie voëls woon. Nagapies word ook dikwels in die tuin gesien.
Hierdie eiendom gebruik sonkrag sodat gaste nie deur kragonderbrekings geraak word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Poplar-straat 14, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gaste dink Sticks & Stones Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pretoria Pretoria-Oos Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poplar-straat 14, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang