Sticks & Stones Guest Cottage
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poplar-straat 14, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng
-
Vanaf
R750R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sticks & Stones Guest Cottage bied oornagverblyf en is op die eienaar se perseel in Doornpoort, Pretoria geleë. Hierdie boomryke stad spog met verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede sowel as belangrike ou geboue en museums wat dit die moeite werd maak om te verken.
Dié grasdak-houtkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en is apart van die hoofhuis. Die kothuis beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaaparea. Dit het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en-suite badkamer het 'n gerieflike stort, toilet en wasbak. Handdoeke, basiese toiletware en elektriese warmlakens word voorsien.
Die kothuis het 'n kombuisie wat met verhit-en-eetgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n platskerm-TV met volle DStv, 'n privaat ingang, 'n alarmstelsel en 'n buitesitarea. WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Sticks & Stones is op 'n stil eiendom 'n entjie vanaf die Doornpark-sentrum se geriewe geleë. Dit is ook naby 'n vulstasie, mediese praktyke, haarkappers, wegneemetes en ander restaurante, asook OTM'e. Die Montana-hospitaal, Wonderboom-lughawe, N1 en die N4 se Zambezi-afrit is ook naby. Die kothuis bied 'n rustige atmosfeer in die skadu van groot bome waar verskeie voëls woon. Nagapies word ook dikwels in die tuin gesien.
Hierdie eiendom maak van sonkrag gebruik sodat gaste nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Poplar-straat 14, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gaste dink Sticks & Stones Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pretoria Pretoria-Oos Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poplar-straat 14, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang