Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stiebel Sands

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Selma E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Wonderlike vakansiehuis waar jy werklik ontspan. Stiebel Sands is 'n wonderlike vakansiehuis. Die groot stoep en uitsig oor die see laat mens dadelik ontspan. Daar is meer as genoeg ruimte en niemand voel dat hulle onder mekaar se voete is nie. Die swemstrand wat binne loopafstand is, is 'n groot bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karyn P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Veilig, groot, pragtig en baie skoon. Was by ver die beste akkommodasie wat ons in gebly het vir 'n groot groep. Als was baie skoon, daar was baie veiligheidsmaatreëls in plek en die plek self is asemrowend mooi. Het 'n paar dekor-idees sommer gekry. Strand is naby by die pad af, maar ons het verkies om te ry oor die ouer mense wat saam was. Buitegras en jaard het lekker baie ruimte vir kinders om te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carrol E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

The house had everything needed for us to be near the beach and spend quality time with each other. Loved the beach theme and homeliness of the place. The beach was close but we chose to drive the short distance to the lovely beach. It may have been a good idea for more than one remote to be available to regain access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Awesome house with a perfect location Really enjoyed our stay at Stiebel Sands.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
Stiebel Sands
I'm so pleased you enjoyed your stay, thanks for the nice comments.

Pierre B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2019

This is the best spot on the South Coast. We absolutely love staying at Stiebel Sands! The house is spacious, comfortable, safe and has spectacular views of the sea. Our favourite part is the veranda area with the day bed and built-in braai. Another plus is that the blue flag beach is a 1 minute drive (or short walk) away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2019

Ontspannend, rustig en pret! Ons het heerlik gebly by Stiebel Sands. Gesellige, dog ruim akkommodasie. Ons het veilig gevoel en het 'n wonderlike see-uitsig gehad. 'n Wonderlike plek om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 288, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA661cba28f1a94aca89efa33244ae44943abfa21c361feca40cb99d2d29ef27afdf0722cea6f0feae102bf8bf277ddc406e76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 288 Station Road Umzumbe 4225 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.62805572282 30.54180799874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang