Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stilbaai Family Holiday Home

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Stephanie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Relaxed and comfortable, and in a great location. We have had two visits, and will be back in future. Relaxed and comfortable home in a great location for the beach and the town. It suits our family perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Stilbaai Family Holiday Home
Thank you Stephanie, it is always a pleasure to host you and your family. Thank you for looking after the house as if it's your own - until next year.

Lesley-ann M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Outstanding. We enjoyed our stay and will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Stilbaai Family Holiday Home
Baie dankie Lesley-ann vir die goeie resensie - waardeer dit

Danelle L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Asemrowend. Die huis is perfek ingerig vir 'n groot gesin en/of familie wat saam reis. Die inhoud van die huis is ook geskik vir al jou vakansie behoeftes. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Stilbaai Family Holiday Home
Baie dankie, ek is so bly julle het lekker gekuier. Ons verwelkom julle graag terug.

Ac C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Baie aangename verblyf. Baie lekker verblyfhuis. Alles wat jy nodig het, is in die huis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rina D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Kindervriendelik. Veilig. Stil area. Overall baie lekker. Ons was twee gesinne met kids. Kinders het dit so geniet. Ligging waar die huis is, is so stil en rustig. Baie veilig. Ons het dit so geniet. Dit het voldoen aan al ons vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jody S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Die akkommodasie was uitstekend. Ek sal enige tyd weer daar tuis gaan. Die huis is veel groter as wat ek verwag het. Die plek is perfek vir onthaal indien jy enige gaste verwag. Dit sal 'n pluspunt wees indien daar dalk 'n onderdakbraai was, maar daar word 'n Weber verskaf wat jy kan skuif na enige plek wat gemaklik is vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Stilbaai Family Holiday Home
Baie dankie vir die terugvoer Jodi. Dit was 'n reuse plesier om jou en jou familie te huisves, julle is model gaste en is enige tyd welkom by ons huis in Stilbaai.

Andries B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Ons kuier al 40 jaar vakansies op Stilbaai en dit bly tops. Baie goed toegeruste huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle B
Kort verblyf
4.4
Mei 2022

Was in Stilbaai vir 'n troue en die verblyf was meer as voldoende vir die naweek. Was baie skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gretha J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

'n Ware juweel. Ons kuier altyd so lekker in hierdie ou huis met sy warm karakter! Dit is goed geleë, goed toegerus en baie netjies! Ek kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Stilbaai Family Holiday Home
Baie dankie Gretha, ons is self so lief vir die huis en dit is wonderlik om die ondervinding met ander mense te deel. Ek is so bly julle het die tydjie in die huis geniet en ek hoop regtig ons sien julle weer in die toekoms :-)

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Versfeldstraat 16, Little England, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b54f5f0bc32dec51fc3b30e83dcdde9c5f773bae99d580305c78451977ea376af0b6ecd3502f5f0d7efacd02768f6db5b7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 16 Versfeld Street Little England 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -34.368385831112 21.41300966945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang