Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stilbaai Family Holiday Home

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Versfeldstraat 16, Little England, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Stilbaai Family Holiday Home is 'n lieflike grasdak-selfsorgvakansiehuis in die stil woonbuurt Little England, in die vakansiedorpie Stilbaai. Die huis is net 50 m vanaf die Goukourivier geleë, en 'n maklike 10 minute se stap vanaf die hoofstrand. Die huis is in 'n hoefystervorm ingebou, en die rustige omgewing bied pragtige uitsigte oor die omgewing.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede badkamer het 'n bad en aparte stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Bad- en swemhanddoeke word nie voorsien nie.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas, 'n kisvrieskas, gas- en elektriese stowe met oonde, en alle eetgerei en breekware vir 8 gaste in. Die eetarea het 'n houtetenstafel en -stoele met sitplek vir 8. Die gerieflike sitkamer beskik oor 'n TV (DStv op versoek), en 'n kaggel. Buite is ingeboude braaigeriewe beskikbaar, asook weber-braaigeriewe.

Die huis spog met 'n splinternuwe grasdak en het 'n vars grasdak-reuk. Ons is mal daaroor, maar dit is nie na almal se smaak nie. Nuwe grasdakke is geneig om klein grassade en blaartjies wat op die beddings, meubels ens sit, te laat val, dit is nie die teken van 'n vuil huis nie. Die huis word deeglik skoongemaak en uitgesaai voor jy aankom, maar 'n sterk wind kan dit oornag verander. Let wel, jy sal die huis met 'n paar gekko's deel, ons is mal oor hulle, want dit is die eko-vriendelike manier om ongewenste insekte te bestry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Versfeldstraat 16, Little England, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stilbaai Family Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Versfeldstraat 16, Little England, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b54f5f0bc32dec51fc3b30e83dcdde9c5f773bae99d580305c78451977ea376af0b6ecd3502f5f0d7efacd02768f6db5b7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 16 Versfeld Street Little England 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -34.368385831112 21.41300966945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang