Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stilbaai Tulipslot

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Cheslin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Pleasant stay. Helpful host. We felt safe. Clean place. Everything is working and in place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2022

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Drew Jane P
Kort verblyf
3.0
Aug 2022

Dit was 'n goeie wegbreek. Ons dink net dat daar 'n paar veranderinge gemaak kan word aan die crockery and cutlery, asook die braaipan en TV selfs die tafel-runner. Dit het bietjie muf geruik so die plek was nie voor die tyd oopgehou nie en die toilet het swart water in gehad en dit het 'n reuk gelos. Daar was 'n Handy Andy-bottel, maar het niks in gehad nie en meer toiletpapier moet neergesit word en nie net 2 rolle nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Anilia
Stilbaai Tulipslot
Jamer om nou te hoor van die klagtes. Ek het paar keer gevra of alles reg was en julle het gese alles is reg en dat julle lekker bly. Ek gee onmiddelik aandag aan die klagtes. Wat die toilet papier betref se ons duidelik in die advertensie dat ons nie toiletries en handoeke verskaf nie. Afslag sal vir julle gereel word indien julle weer hier sou wil kom bly. Vakansie Groete Gerald

Sarah L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Baie dankie Ek wil net baie dankie sê, dit was 'n wonderlike tydjie wat ons daar gehad het, die stilte het ons goed gedoen en selfs die mooi uitsig. Selfs die mooi tuin. Ons het dit regtig geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandi V
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Aug 2021

Heerlike naweek. Sentraal tot alles in Stilbaai. 'n Gemaklike, netjiese en skoon huisie met vriendelik diens. Het heelwat van wat mens sou benodig vir 'n selfsorgnaweek weg of selfs 'n langer tydjie. Die televisie het verras met DStv en die WiFi was baie vernuftig. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Brian S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2018

Gerald was baie vriendelik en sommer met intrap slag jou laat welkom voel. Stilbaai is 'n baie nice plek om weg te breek. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anilia
Stilbaai Tulipslot
Baie dankie Brian, ons waardeer ook dat julle die plek so mooi skoon en netjies agter gelaat het. Ons sien uit na julle volgende kuier. Geroete, Gerald

Brian B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2018

Baie gerieflik. Die huis is baie gerieflik. Die eienaar se kliëntediens is uitstekend. Ek sal definitief in die toekoms weer van die huis gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anilia
Stilbaai Tulipslot
Baie dankie vir jul kuier hier by ons te Tulipslot 5, ons sien uit na julle volgende besoek. Dankie dat julle die plek so mooi skoon en netjies agter gelaat het. Groete, Gerald

Samantha W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2017

Sien sterre. Ons was groep van 6 ons het die beste tyd gehad, plek was ruim en baie netjies, goeie ontvangs gekry. Baie dankie LekkeSlaap en eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia F
Lang verblyf
3.2
Jan 2017

Plek geensins geskik vir jongmense nie, klein en beknop vir 6 volwassenes. Was aanvanklik okei maar baie klein vir 6 volwassenes. Braai baie klein. Vertoon as volledige huis op advertensie maar is eintlik maar net klein woonstel met een badkamer vir almal. Is nie heeltemal onaanvaarbaar nie, meer geskik vir klein huisgesin.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Joey M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2016

Was heerlik rustig. Baie lekker gebly. Geen probleme gehad behalwe vir die dun muur tussen die huis en woonstel wat veroorsaak dat 'n mens elke woord kan hoor van wat daar gesels word en ook wat daar gekyk word op televisie asook die sigaretreuk wat insyfer moontlik van onder die verbindingsdeur tussen die huis en woonstel. Andersins was ons baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Anilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tulipslot 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiOWM2NWY1LTA0YjctNDFjMy05MjFkLTVjNjhiNTQ1NTJjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 5 Tulip Close Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.35739751796 21.413079741417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang