Stilista Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Eliza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Hein L - Aug 2024
Algehele gradering
Een van die beste gaste huis waar ons nog oornag het baie netjies en eienaar is.
Chané N - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjiese plek. Eienaars baie vriendelik en laat jou onmiddelik tuis voel.
Werner T - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties en baie lekker.
Theresa L - Mei 2024
Algehele gradering
Great.
Christie K - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker daar gebly.
Jaun-marie V - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en veilig.
Stilista Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige review, bly jul het jul tydjie by ons geniet, ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom by ons.
Marius W - Mei 2023
Algehele gradering
Plek lekker groot en smaakvol ingerig.
Stilista Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jul kuiertjie by ons, ons sien uit om jul weer terug te verwelkom by ons.
Linda V - Nov 2022
Algehele gradering
Gasvry, behulpsaam.
Stilista Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Linda. Dit was lekker om julle by ons te gehad het. Jammer vir die Solar geyser wat 'n probleem gegee het, kon dit darem dadelik uit gesorteer het. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Liezel W - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, kamers is ruim, netjies en mooi.
Stilista Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige review, bly jul het jul tydjie by ons geniet.
Tim N - Mei 2022
Algehele gradering
The gueat house was well situated for our visit.
Francina C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjiese en mooi kamer. Sal weer gebruik maak indien nodig.
Stilista Guest House se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir jou review. Bly jul het kamer geniet en was tevrede. Ongelukkig is dit die paket wat Dstv aan gaste huise bied wat 33 kanale behels.
Allan S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike en netjiese kamer.
Andries D - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, behulpsaam en veilig.
Kobus B - Feb 2021
Algehele gradering
Awesome.
Lana V - Okt 2021
Algehele gradering
Ruim en skoon.
Elise T - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Lana V - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig en baie behulpsaam.
Chris R - Feb 2019
Algehele gradering
Absolutely beautiful, comfortable and stunning ambience.
Avril V - Okt 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het in styl.
Hickory K - Sep 2018
Algehele gradering
The customer service and accommodation was out of this world.
Rudie W - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Bets C - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig, gemaklik, bekostigbaar.
Damian D - Mei 2018
Algehele gradering
Goed.
Sarah M - Mei 2018
Algehele gradering
Foto's op webblad is wat jy kry en meer.
Sarel V - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens en baie netjies.
Odette D - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies en skoon.
Christiaan C - Feb 2018
Algehele gradering
Besonder mooi en netjies.
Jannie P - Jul 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Hannes V - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Liezel B - Mrt 2018
Algehele gradering
Alles wat ek nodig gehad het was beskikbaar.
Hein M - Feb 2018
Algehele gradering
Net ’n bed om te slaap.
Stilista Guest House se terugvoer
Geagte Hein,
Elke kamer is toe gerus met 'n ordenklike koningingrootte bed met net die beste linne, rusbank, stoel en tafel met 'n spieël, yskas met vries gedeelte water koeler, mikrogolf oond, kluis, styk yster met stryk plank, haardroër, koffie en tee geriewe. Wat die SABC kanale van die TV aan betref, ja dis is wel daar, maar elke kamer het 'n paket wat spesiaal vir Gaste Huise aan gebied word deur DStv.
Trudie P - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was fantasmagories.
Dewald D - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker en waarde vir geld.
Lourence M - Sep 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Magda O - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Bets B - Jan 2017
Algehele gradering
Skoonste en aangenaamste slaapplek ooit! Alles wat jy nodig het!
Avril V - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Comine K - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig!
Jaco S - Feb 2017
Algehele gradering
Wow, wat 'n juweel.
Kobie P - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was stunning. Mooiste kamers wat ek al gesien het. En ek travel nogal baie.
Elriaan D - Nov 2017
Algehele gradering
Die kamers is baie mooi en stylvol.
Janiece B - Okt 2017
Algehele gradering
Dis was baie lekker om daar te slaap en ons het goed gerus!
Julie F - Nov 2016
Algehele gradering
Perfect!
Madelein V - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekende diens gewees.
Leon D - Jun 2016
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en veilig.
Karin W - Apr 2016
Algehele gradering
Het spesiaal en veilig gevoel.
Belinda C - Feb 2016
Algehele gradering
Still the best.
Tumisang M - Feb 2016
Algehele gradering
Excellent. Everything on point.
Adele B - Jan 2016
Algehele gradering
Goeie diens ontvang en die eienaar was baie gasvry!
Bets C - Nov 2016
Algehele gradering
Lekker.
Jannie P - Sep 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Kobus P - Jun 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Charmainne P - Mrt 2016
Algehele gradering
Beste waarde vir geld!
Karin V - Des 2015
Algehele gradering
Rustig en ontspannende ervaring.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arendrylaan 49, Helikonpark, Randfontein, 1759, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang