Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stilista Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendrylaan 49, Helikonpark, Randfontein, 1759, Gauteng
  • Vanaf R810 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Stilista Guest House is geleë in Randfontein, in die voorstad Helikonpark. Dié gastehuis bied luukse B&B-verblyf vir vakansiegangers en sakelui. Dit is ook ideaal vir paartjies wat hierdie stil omgewing wil besoek.

Hierdie lieflike gastehuis het 6 suites wat individueel versier is. Elke suite is toegerus met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. En die suites lei na die tuin en die swembad-area.

Begin jou dag met 'n heerlike ontbyt. Die gastehuis se ligging, na aan al die hoofweë, maak dit ook ideaal vir gaste wat op reis is na Pretoria.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Hein L
Saam met lewensmaat
5.0
Een van die beste gaste huis waar ons nog oornag het baie netjies en eienaar is. Een van die beste gaste huis waar ons nog oornag het baie netjies en ...
Sien meer
Aug 2024
Chané N
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjiese plek. Eienaars baie vriendelik en laat jou onmiddelik tuis voel. Ons het baie lekker gebly.
Jan 2024
Werner T
5.0
Fantasties en baie lekker. Dit was amazing, skoon en absoluut waarde vir geld.
Nov 2023
Christie K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker daar gebly. Mense was vriendelik en behulpsaam.
Okt 2023
Jaun-marie V
5.0
Skoon, vriendelik en veilig. Die diens was uitstekend. Die kamer was skoon en het alles ingehad wat nodig was. Bed slaap heerlik. Dis baie mooi en men...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eliza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Arendrylaan 49, Helikonpark, Randfontein, 1759, Gauteng
  • Gaste dink Stilista Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendrylaan 49, Helikonpark, Randfontein, 1759, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8131eefe1f8411328c058d4dca500cb6a6c020000987dff1f1ca9714bc5a6c52464227f08b857b72c5900c2adf1a642f4422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 49 Arend Drive Helikonpark 1759 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.181229 27.680639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang