Still Bay Holiday Home
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Lucille B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Stiaan S - Sep 2017
Algehele gradering
Fantastiese atmosfeer en gasvryheid.
Aneri S - Sep 2017
Algehele gradering
Gemajlik huis en met al die netheid wat mens verwag.
Helette P - Apr 2016
Algehele gradering
Baie goed geleë. Lekker kuier/braai area. Goed ingerig.
Lees meerStill Bay Holiday Home se terugvoer
Ons waardeur die terugvoering. Ons Woonstelletjie is ongelukkig nie aan die sonkant van die gebou nie en aangesien die huis meestal lank toestaan moet die vensters maar bietjie oopstaan. Die klam reuk wat u van praat is gewoonlik weg as daar n luggie deurtrek. My garage is darm redelik netjies en gevee ek vind die kommentaar oor die Garage effe vreemd maar ons sal werk daaraan. Ons het byna 20 handoeke in ons huis vir ons gaste se gerief. Daar is n kas in die kombuis vir die strandhandoeke , die badkamer handoeke word in die gaste kamer se kas gebêre. Die spoelklippies is vir ons deel van ons strandhuis se karakter.......ons vervang dit gereeld. Baie dankie weereens ons kyk altyd waar ons kan verbeter.
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Helene Steyn-rylaan 17, Moquinistrand, Stilbaai-Oos, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang