Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Still Waters

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffstraat 27, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Still Waters is 'n ruim kusvilla in De Kelders, Gansbaai. Hierdie stylvolle selfsorghuis kan gemaklik tot 8 gaste akkommodeer, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het albei 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Een van die en suite-slaapkamers het 'n stort, terwyl die ander 'n bad het. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde het 2 enkelbeddens. Die derde badkamer het 'n bad, en daar is ook 'n aparte gastetoilet. Elke slaapkamer spog met asemrowende uitsigte oor die Suid-Atlantiese Oseaan.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, 'n kroeg, gemaklike rusbanke en 'n TV. Nog 'n etenstafel met asemrowende uitsigte oor Walkerbaai lei deur die sitkamer na die patio. Daar is 'n onderdakstoep met meer sitplek en 'n Weber-braai waar gaste saam maaltye kan kook.

Of jy nou die geriewe van hierdie ongelooflike huis geniet, sonbaai op die goue sand of in die branders duik, gaste van Still Waters is goed op pad na 'n onvergeetlike reis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cliffstraat 27, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Still Waters het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffstraat 27, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67199e63bbfc0b350285e6718d8cfac9e6610b3279e75c28e7cb75d19ecdaf63d5ba79b41452a885913baddf5bbd7f45e444?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 27 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.551639848776 19.370595693588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang