Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stiltevrede

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Charlene A
1 nag
5.0
Mei 2024

Rustig stil en netjies. Beveel die plek beslis aan. Baie lekker gebly. Stil en rustig en eienaars is super vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Stiltevrede
Baie dankie vir jou mooi review. Kom kuier gerus weer. Stiltevrede groete Louisa en Danie

Morne P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Perfek. Alles was baie netjies, stil en presies wat ons wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Stiltevrede
Baie dankie Morne, julle is baie gawe mense. Stiltevrede groete.

Nicole V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Stiltevrede is 'n goeie plek om by te bly. Die tydjie by die plek was wonderlik en die eienaars was baie vriendelik. Ek sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Stil rustige omgewing. Eienaars is baie vriendlik en bereid om te help met enige iets. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Baie aangename verblyf. Uitstekende waarde vir geld, baie vriendelike en gasvrye mense. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Stiltevrede
Baie dankie Andre. Ons waardeer jou terugvoering oor jou verblyf. Kom kuier gerus weer, Groetnis Danie en Louisa

Elna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Die warm komberse op die bed, paneelverwarmer was amazing. Verder baie beïndruk met die res van verblyf. Wonderlik om vol skottel te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Stiltevrede
Baie dankie vir die goeie terugvoer oor julle verblyf. Kom kuier gerus weer. Groete, Louisa Maritz

Wim V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Erg mooi appartementje, leuk ingericht en gedecoreerd. Mooi en ruim appartement met gebruik van een mooie tuin met verschillende terrassen. Alles goed verzorgd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Stiltevrede
Baie dankie vir die mooi resensie van Stiltevrede Gastehuis. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Louisa Maritz Stiltevrede Gastehuis

Jaques K
1 nag
4.6
Okt 2023

Die eienaars/bestuurders is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die kamers is ook baie netjies en skoon. Ek het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Danie
Stiltevrede
Baie dankie Jaques vir jou mooi en positiewe resensie van Stiltevrede Gastehuis.

Tiaan V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Skoon, volledig en goed geleë. Ons het 1 aand oorgeslaap op pad terug na Namibië. Die verblyf was super skoon en als wat mens nodig is daar. Sal sekerlik dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Danie
Stiltevrede
Baie dankie, Tiaan, vir jul mooi terugvoer. Hoop ons sien weer. Groete Danie

Ansie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

5 sterre. Pragtige, skoon en netjiese plek. Die eienaar is pragtig en baie vriendelik. Beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Stiltevrede
Baie dankie vir goeie resensie van Stiltevrede Gastehuis. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Ontvang julle graag weer. Louisa Maritz Stiltevrede groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bultstraat 45, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADR3d1RmWZXlpDrfaBwpyWZcc9chUo4ELspNRgHR4rnvtcWK5Iu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 45 Bult Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.450539569154 21.25152846561

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang