Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stirling Huis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirling-straat 8, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stirling Huis is 'n woonstel met 'n privaat ingang op die eerste verdieping van die eienaar se huis in die Paarl.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n rusbank en kasruimte.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel met stoele, asook gratis WiFi.

Gaste kan steeds die ligte tydens beurtkrag gebruik.

Veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Kombuisie
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elaine A
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant, clean and comfortable. We would definitely stay there again! It was a very good experience indeed. The owner was very fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Madelief D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay. Everything about this place is amazing! The bathroom, the living and sleeping area, the kitchen and the little outside ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Kosie O
Saam met lewensmaat
5.0
Merkwaardig. Bly altyd lekker by Stirling.
Des 2024
Rene E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly in hierdie pragtige plek! Uitstekend ingerig met meer as wat o. 'n Wonderlike oorslaap!
Nov 2024
Rene V
5.0
Friendly service. I wanted to express my heartfelt thanks for accommodating my early arrival. The spacious and comfortable room you pro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ioanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Stirling-straat 8, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stirling Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirling-straat 8, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fbe41f96fde3797630cf387c1b35f93a26defda3e4eb371a5f680c512c796d4b18445ecf9fa314d934aa9b22e5ce9783f1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 8 Stirling Street Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.72486699076 18.966280833702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang