Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stirling Place 5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joseph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Stirling Place 5
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ben V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Ongelooflik lekker gebly!

Great blyplek! Baie veilig. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Alles is skoon en netjies en met sorg gekies. See uitsig is fantasties en ligging onverbeterlik. Sal beslis weer daar gaan bly.

Stirling Place 5 se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontvang. Julle was modelgaste, ons het lekker gekommunikeer - en die woonstel is pragtig skoon en netjies agtergelaat. Baie dankie - julle sal altyd welkom wees.

Stirling Place 5
Dalene W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene W

Heerlike kuier week.

Ons het baie lekker gebly en dankie vir julle gasvryheid, Josef. Die eenheid is ook goed geleë.

Stirling Place 5 se terugvoer

Dit was heerlik om so 'n pragtige gesin te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.

Stirling Place 5
Riaan V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Fantastiese veilig en binne bereik van enige winkels.

Fantastiese see-uitsig naby winkels. Lekkerste verblyfplek ooit. Vriendelikste gasheer. Eenheid is netjies met gratis skoonmaak van vloere en badkamers. Alles wat jy moontlik kan nodig hê, is daar. Sal die eenheid aanbeveel vir almal.

Stirling Place 5 se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te ontvang - julle was werklik model-vakansiegangers, en het die eenheid ook pragtig netjies agter gelaat. Julle is enige tyd weer welkom!

Stirling Place 5
Daniela B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniela B

Very relaxing!

Stirling Place 5 is a lovely spacious apartment with everything you need when you are on holiday. The host is amazing and was very gracious and helpful.

Ilze M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze M

Oom Joseph was baie gasvry.

Baie lekker gebly by Stirling 5. Baie welkome ontvangs gehad deur oom Joseph. Sal die plek beslis aanbeveel.

Jeanne R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne R

Ons sal verseker weer hier kom vakansie hou!

Ons sal enige tyd weer terugkom. Veilig, gerieflik, netjies, goed geleë en Joseph is baie vriendelik en hulpvaardig.

Christo D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Die beste plek waar ek nog vebly bet.

Baie netjiese woonstel. Vertrekke is goed ingerig en meubels meer as voldoende.

Stirling Place 5 se terugvoer

Baie dankie, Christo. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Julle sal altyd baie welkom wees.

Stirling Place 5
Izak C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak C

Uitstekende akkommodasie en gulde ontvangs deur eienaar. Sal definitief weer by Stirling N0 5 wil kuier as ons die Suidkus besoek.

Die enigste tekortkoming dalk is beskikbaarheid van en toegang tot WiFi in die eenheid.

Stirling Place 5 se terugvoer

Dit was n voorreg om Izak te ontvang. Die woonstel is so netjies agter gelaat asof dit gediens is. Baie dankie-julle is verseker weer welkom.
Wi-Fi kabels is reeds tot by die woonstelblok aangebring. Koppeling sal na die skoolvakansie gedoen word, aangesien die woonstel ten volle beset is gedurende die vakansie.

Stirling Place 5
Kobie J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie J

Die plek is mooi toegerus, word daagliks gediens wat 'n goeie verassing was omdat ons nie vooraf geweet het dis deel van die pakket nie!

Joseph, die eienaar, is ongelooflik behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker weer die plek besoek. Die body corp sorg dat die gronde en die asblikke oorkant die pad altyd skoon is. Voorwaar 'n plekkie wat Joseph trots op kan wees! Kan dalk net 'n wi-fi router beskikbaar maak omdat die gebou die netwerksein blok, as jy buite voor of agter die gebou staan, is daar vol sein, maar as jy in die eenheid is, verdwyn die sein, glad nie 'n klagte nie, net 'n voorstel as 'n mens kinders moet besig hou op 'n reëndag!

Pierre D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Die agent was vriendelik en baie behulpsaam. Dit is 'n baie netjiese plek met die mooiste uitsig. Kon nie vir beter gevra het nie.

Ons was baie tevrede met die plek en die agent. Enigste klagte is die motorhuisdeur se motor wat nie gewerk het nie.

Stirling Place 5 se terugvoer

Beste Pierre,
Baie dankie vir jou resensie. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Soos aan jou genoem, het een van die vorige vakansiegangers die toutjie wat een van die twee motorhuise se "oophou-meganisme" van die deur gebreek. Dit is die dag na julle vertrek herstel.
Vriendelike groete,
Joseph.

Stirling Place 5
Marlett B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlett B

Pragtige, skoon en veilige eenheid.

Baie dankie Joseph vir jou vriendelikheid en warm verwelkoming. Ons het jou pragtige, skoon eenheid baie geniet. Dankie vir al die moeite en oog vir detail. Wat 'n heerlike vakansie!

Sune V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V

Dis soos jou huis weg van jou huis.

Baie skoon en netjiese ruim woonstel. Gasheer was baie vriendelik en verwelkomend. Alles wat jy benodig is daar.

Yolandi O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi O

Pragtige uitsig.

Ons het baie lekker gebly by Stirling 5. Woonstel is baie groot en ligging is perfek. Alles wat nodig is vir die perfekte vakansie. Oom Joseph is die vriendelikste gasheer ooit met 'n hart van goud. Ons sal beslis weer teruggaan.

Selma D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma D

Pragtige uitsig oor die see. Netjiese kuierarea vir reënerige en droë dae.

Ons het baie lekker gebly. Mooi uitsig oor die see. Mense is baie vriendelik. Sal definitief Sterling 5 weer besoek.

Elmien L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien L

Lieflike vakansie!

Fantastiese see-uitsig! Lieflike skoon en netjiese woonstel! Veilig! Vriendelik ontvang. Sal beslis die woonstel weer besoek en ook aanbeveel! Baie dankie!

Nieuwoudt E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nieuwoudt E

Die plek is groot skoon en netjies en die see-uitsig is wonderlik.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die plek was presies soos op die foto's en nog mooier. Sal beslis weer wou teruggaan.

Sonia H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia H

Netjies, vriendelik en behulpsaam.

Joseph was baie vriendelik, stap die ekstra myl om gaste welkom te laat voel. Baie dankie oom. Die woonstel is baie netjies. Die uitsig was werklik pragtig, 'n mens kan uit hoofslaapkamer, kombuis, sitkamer en eetkamer/braai gedeelte die see sien. Ons sal vir seker mense aanbeveel en self weer gaan kuier.

Carin D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin D

Ruim, netjies, uitstekende ligging.

Ons het heerlik gekuier en uitgerus. Stirling 5 is goed geleë. Die eenheid is ruim, netjies en beskik oor alles wat nodig is. Joseph, sy vrou asook die werkers is baie vriendelik en hulpvaardig. Alhoewel dit 'n ouer gebou en afwerking is, word die woonstel en gemeenskaplike areas goed instandgehou. Woonstel maklik bereikbaar vanaf motorhuis met slegs 3 trappies. Klein foute onder Joseph se aandag gebring. Ons sal Stirling 5 aanbeveel. Baie dankie Joseph.

Johane V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johane V

Nie 1 oggend kon ons na 7 slaap.

Die eienaar was behulpsaam maar het aan 2 woonstelle gewerk, daar was nooit stilte, altyd 'n gekap en gewerk. Eienaar en webtuiste gekontak. 6 nagte en 7 dae van geraas. Nie R5200 werd.

Stirling Place 5 se terugvoer

Beste Johane,
Ek is nie die Eienaar van die woonstel waaraan gewerk is nie, maar slegs van nr 5. Ek het dit 2x met die persoon opgeneem aan wie se woonstel gewerk is-hy is die Voorsitter. Hy het gese dis die Kontrakteur wat laat was met werk aan sy woonstel, en dit is in daardie week afgehandel.Ek is steeds bitter jammer oor julle slegte ondervinding.
Joseph .
Eienaar : Stirling Place 5.

Stirling Place 5
Izak V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V

Ongelooflike uitsig, gemaklik en gerieflik.

Ideale ligging en baie veilig. Woonstel is baie gerieflik met ‘n wonderlike see-uitsig.

St P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
St P

Gerieflik, netjies en goed toegerus met n' uitsonderlike ligging.

Pragtige uitsig en perfek geleë naby getypoel en Manabastrand asook winkelsentrums. Die steil trappe na die strand kan dalk vir ouer mense 'n probleem skep met die terugkom, dan moet jy maar om die blok loop! Baie lekker gerus en gekuier!

Mari R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari R

Pragtige uitsig. Ons vakansie baie geniet en die woonstel is baie gerieflik.

Sal definitief weer bespreek a.g.v. sy goeie ligging en uitsig. Paar kleiner items in die woonstel wat aandag benodig soos 'n dak lekkasie en muurprop in die hoofslaapkamer wat stukkend is. Opsigter baie vriendelik en hulpvaardig. Andersins was alles in redelike goeie toestand in ag geneem dis by die see en 'n verhurings plekkie. Ons kan definitief die verblyf aanbeveel.

Sanri K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanri K

Dit was heerlik! Die woonstel se ligging is uitstekend en ons het fantasties gebly met alles wat mens nodig het!

Absoluut pragtige, netjiese, goed gemeubileurde woonstel! Een vir die boeke! Gloria, die skoonmaker, is ook 'n regte voorslag! Sal beslis weer gaan kuier! Voorwaar ’n lieflike woonstel!

Jo-mari S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari S

The view is incredible! Very spacious and neat, perfect holiday place!

Perfect for a family vacation, the place is very neat and spacious. Perfect ocean view close to the beach and shops. Will definitely recommend Stirling place 5!

Willie M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M

Baie gemaiklike plek en netjies.

Baie mooi uitsig oor see.

Franco G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franco G

Waarde vir geld op die strand!

Baie gemaklike en skoon akkommodasie, so te sê op die strand. Lugversorging in die hoofslaapkamer en TV-kamer is baie aangenaam vir die vogtige klimaat. Die slim-TV werk goed met Netflix en PrimeTV. Ek het net my eie WiFi saamgeneem. Die eienaars (Dawie en Elsie) is baie gaaf en vriendelik. Ongelukkig is die opsigter van die HEV verskriklik ongeskik en baie eiesinnig, asof sy dink dat die eiendomme aan haar behoort. Sy was die enigste suurpunt van ons vakansie.

Karin N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin N

Rus vir die siel!

Baie lekker gekuier by Stirling Place 5. Daar kort hier en daar so bietjie aandag aan die plekkie, maar andersins het ons lekker gerus. Ligging is fantasties!

Annelien V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annelien V

Nooit weer nie! Wat 'n onaangename, onhulpvaardige opsigter. Fantasiese ligging en woonstel, net jammer van die uiterse swak diens.

Baie slegte ervaring met opsigter - onaangenaam en onhulpvaardig. Dink die diens wat sy aan eienaars verskaf is ook baie swak. Geen asbliksakke in eenheid - ons moes self gaan koop. Gas het een middag laat klaar geraak - sy het geweier om ons te probeer uithelp. Was ook glad nie bly om te hoor ons het klein hondjie nie, al het ons dit met eienaars gereël. Slegte verblyf nog tot op hede wat ons deur hierdie webtuiste bespreek het.

Stirling Place 5 se terugvoer

Hallo Annelien
Ek is jammer jy het so n slegte ervaring gehad by Stirling Place nr 5. Ek is die nuwe eienaar sedert Januarie 2022, en ek ontvang al my gaste persoonlik. Hulle word ook genooi om my persoonlik te kontak ivm enige probleme. My voordeel is dat ek minder as 2 km van Stirling Place woon.
Ek kan nie die probleem met die swart sakke verklaar nie, daar is twee asblikke wat elk 'n swart sak in het. Net soos oral in S.A. word dit weekliks geruil, en ook natuurlik voor nuwe gaste opdaag.
Wat hondjies betref kan dit ongelukkig nie toegelaat word nie, toilet gebruik skep 'n probleem.
Vriendelike groete, Joseph.

Stirling Place 5
Erica F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica F

Rustig, veilig, stil en baie skoon en netjies.

Ons het baie van die plek gehou, sal beslis weer die woonstel in die toekoms bespreek.

Irma L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Irma L

Baie lekker plek, pragtige uitsig. Die strand is baie veilig en mooi skoon.

Daar kan dalk net 'n emmer voorsien word en 'n mop, want naweke word daar nie skoongemaak nie en dan wou onsself skoongemaak het. Die kamer wat wes wys se waaier raas wanneer jy dit op hoog stel. Die hoofslaapkamer se kragproppe is uit die muur uit en aan die linkerkant se een prop werk nie. Die elektriese omheining maak 'n skietgeluid, veral as dit reën. Verder het ons heerlik gekuier en sal weer wil gaan.

Stirling Place 5 se terugvoer

Goeiemore

Baie dankie vir die resensie. Nou weet ek wat fout is en kan aandag daaraan gee.

Groete

Stirling Place 5
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lillicrona-boulevard, Stirling Place 5, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd6677bdcea7a611180927e283d11fd2dfeb7cd3975c3a258578dee0662f257b66796421495a4ceba18e5d7e6236fb1c7535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Lillicrona Boulevard 5 Stirling Place 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.854173311858 30.381924833265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang