Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stirling Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirling-straat 52, De Kelders, Kaapstad, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Stirling Place is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in De Kelders. Die eiendom is binne maklike bereik van winkels, restaurante, kroeë en strande in die omgewing.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 driekwartbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. In die leefarea sal gaste 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n ingeboude braai-area vind. Dit maak oop op 'n patio wat oor die agterplaas en die plonspoel uitkyk, wat gekomplementeer word deur 'n buitebraai-area en onderdak-sitarea. Die eiendom beskik ook oor 'n aparte braaikamer met 'n binnebraai-area en 'n TV.

Parkeerplek is voor die huis beskikbaar. Gaste kan ook onbeperkte Wi-Fi gedurende hul verblyf geniet. Die huis gebruik gas vir warm water en werk op 'n septiese tenkstelsel. Vir ekstra sekuriteit is Stirling Place toegerus met 'n alarmstelsel en kameras rondom die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Stirling Place
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sjanel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Stirling-straat 52, De Kelders, Kaapstad, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stirling Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirling-straat 52, De Kelders, Kaapstad, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55242431d03f721ef979a42ab08b210b38a588249d4313cfa27eb0006e81a76715249fde2416e21652fe5eef910be44d2da3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 52 Stirling Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.5617456 19.3601267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang