Stoepie
Beskrywing
Hierdie eenheid het ’n privaat ingang en ’n koningingrootte-bed. Die eenheid het ’n en suite-badkamer met ’n losstaande bad, ’n wasbak en toilet. Die eenheid het ’n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe, soos ’n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n gasbraai op die stoep wat na die see front wat met glas beskerm is. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf, met verhit-en-eetgeriewe, soos ’n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ’n kombuis met ’n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof op die toonbank. Die aangrensende oopplan-leefarea het ’n groot, ingeboude kaggel, sitplek en ’n etenstafel met stoele. Die leefarea lei na ’n stoep wat lieflike uitsigte oor die area bied. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang