Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stoepkamertjie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandstraat 22, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stoepkamertjie is 'n klein, maar bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Hierdie knus eenheid is ideaal vir langnaweke of 'n kort verblyftydperk.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaaprarea het 2 enkelbeddens en bied toegang tot 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan al fresco-etes op die stoep geniet. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Stoepkamertjie net 'n minuut se stap vanaf die stranden 15 tot 20 minute se ry vanaf Monkeyland, Elephant Sanctuary, verskeie natuur- en wildreservate en Plettenbergbaai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Strandstraat 22, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandstraat 22, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5125ecadf378605ce068c54cb19e91d2a46824b070c93ad9b32a0946b5ec962c720a44d07161d2aa86e170721189463f5a5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 22 Strand Street Keurboomstrand 6600 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.002916666667 23.457388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang