Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stofpan

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Martin M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Bly vir meer as een aand. Heerlik gekuier vir 2 aande. Salige stilte alhoewel naby 'n goeie teerpad. Ons hondjie kon lekker die omgewing verken. Wonderlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rus en vrede op Stofpan. Sal beslis weer hier oorslaap. Baie lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lex K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Goed toegeruste plek, en welkome ondersteuning. Moes gasstofie aanvra tydens kragonderbreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Du Toit V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Heerlik eenvoudig maar gerieflik. Niks meer nodig nie. Ons het heerlik gebly. Die beste van alles is dat daar geen selfoonsein was nie. Salmon het ons gasvry ontvang. Die eienaar het ons die heeltyd op hoogte gehou van waar alles sou wees mits ons dit nodig sou kry. Indien ek weer in die toekoms Orania toe moet gaan, is dit die plek waar ek sal bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wian V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Rustig en eenvoudig. Baie lekker gebly. Rustige plaasomgewing. Eienaars is vriendelik. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Oornag vir een aand. Ons het die stilte baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl B
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Rustig! Baie rustig, lekker boma vir buite sitl en vars lug en sterre te geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelis B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Rus vir die siel. Die stilte, rustigheid en sterre is onbeskryflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlize V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Stofpan is 'n lekker plekkie. Ons het baie lekker gebly, die stilte is lekker en die veiligheid daar is iets om te beleef. Ek sal beslis weer en weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Heerlik, stil, skoon en pragtig. Nie net is Stofpan die ideale plek om jou siel weer te vind in die rustigheid, skoon lug en mooie natuur nie, maar die plaaseienaars is liewe mense met harte van goud. Hulle het ons op soveel maniere welkom laat voel. Ek beveel die plaashuisie vir enige iemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Riaan En
Marietjie ...

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R387, Stofpan Plaas, Kraankuil, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20a84a8e907a142c53a10681fe45b0006e514a961ab22ea1d0fd4392ab2c664d724ce6fa67dbd29944f4760bc5be476babb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 23 5 1 5 R387 Stofpan Farm 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.893337908483 24.335073260052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang