Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stofpan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Riaan En
Marietjie ...

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Stofpan
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Martin M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M

Bly vir meer as een aand.

Heerlik gekuier vir 2 aande. Salige stilte alhoewel naby 'n goeie teerpad. Ons hondjie kon lekker die omgewing verken. Wonderlike mense.

Zelda C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C

Rus en vrede op Stofpan. Sal beslis weer hier oorslaap.

Baie lekker gebly en geslaap.

Lex K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lex K

Goed toegeruste plek, en welkome ondersteuning.

Moes gasstofie aanvra tydens kragonderbreking.

Du Toit V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Toit V

Heerlik eenvoudig maar gerieflik. Niks meer nodig nie.

Ons het heerlik gebly. Die beste van alles is dat daar geen selfoonsein was nie. Salmon het ons gasvry ontvang. Die eienaar het ons die heeltyd op hoogte gehou van waar alles sou wees mits ons dit nodig sou kry. Indien ek weer in die toekoms Orania toe moet gaan, is dit die plek waar ek sal bespreek.

Wian V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wian V

Rustig en eenvoudig.

Baie lekker gebly. Rustige plaasomgewing. Eienaars is vriendelik. Sal enige tyd weer gaan.

Leon K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Oornag vir een aand.

Ons het die stilte baie geniet.

Liesl B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B

Rustig!

Baie rustig, lekker boma vir buite sitl en vars lug en sterre te geniet.

Cornelis B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis B

Rus vir die siel.

Die stilte, rustigheid en sterre is onbeskryflik.

Carlize V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlize V

Stofpan is 'n lekker plekkie.

Ons het baie lekker gebly, die stilte is lekker en die veiligheid daar is iets om te beleef. Ek sal beslis weer en weer daar bly.

Chanel W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel W

Heerlik, stil, skoon en pragtig.

Nie net is Stofpan die ideale plek om jou siel weer te vind in die rustigheid, skoon lug en mooie natuur nie, maar die plaaseienaars is liewe mense met harte van goud. Hulle het ons op soveel maniere welkom laat voel. Ek beveel die plaashuisie vir enige iemand aan.

Hein K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein K

Heerlike rustigheid met plaasatmosfeer.

Was lekker om 'n troeteldiervriendelike gastehuis te kon kry. Plaas. Sterrekyk. Rustigheid. Stilte.

Retha B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Baie rustig en mooi.

Was so rustig daar. Gasvrye eienaars. Het baie lekker gebly.

Stofpan se terugvoer

Dit was vir ons n voorreg. Baie dankie vir julle besoek. Seenwense

Stofpan
Anthony M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony M

Overnight stop over.

Simple accommodation with some beautiful old wooden furniture. Love the remoteness, the space and the setting. Far from the madding crowd.

Stofpan se terugvoer

Anthony, so many thanks for your visit, it was nice to meet you and your wife.
Hope to see you again someday.
Blessings

Stofpan
Elma B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma B

Baie lekker gekuier. Stilte van die plaas baie geniet.

Eienaar baie gaaf en vriendelik. Alles skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.

Stofpan se terugvoer

Chris,

Baie dankie vir julle besoek, ons waardeer ook julle mooi terugvoer.

Vriendelike groete
Mooi loop

Stofpan
Sw M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sw M

Lekker rustige plaaslewe met mooi plaashuis.

Baie gasvry en vriendelik. Heerlik gebly.

Stofpan se terugvoer

Dankie, dit was vir ons 'n voorreg. Mooi loop.

Stofpan
Annie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie L

Dit was 'n rustige, toegeruste huis - pure plaasatmosfeer!

Dit was lekker om weer 'n slag veldgeluide in die aande te kon hoor.

Stofpan se terugvoer

Tommie en Annie
Julle was nou waarlik daardie Sout van die Aarde mense, dankie vir julle oorbly op Stofpan
Mooi loop

Stofpan
Marius M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Vriendelike diens.

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars. Hoogs aanbeveel.

Stofpan se terugvoer

Marius, dankie vir julle aankoms, mag 2022 mooi dinge inhou. Mooi loop.

Stofpan
Christo H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H

Dit was net 'n plesier om van hierdie akkommodasie gebruik te maak.

Hierdie akkomodasie was nommerpas vir ons, en het aan al ons verwagtinge voldoen. Die rustigheid en privaatheid was uitstaande. Baie dankie Marietjie vir jou belangstelling, sonder om 'n oorlas te wees. Wanneer nodig, sal Stofpan ons beslis weer sien!

Ben T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben T

Lekker rustige aand daar deurgebring.

Ek ondersteun graag plaas gastehuise om boere te help met ekstra inkomste.

Stofpan se terugvoer

Dankie Ben ons waardeer opreg, geseende Paasnaweek

Stofpan
Tommie A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie A

Goeie medisyne vir jou siel.

Rustige plaas waar natuur waardeer kan word.

Stofpan se terugvoer

Tommie, dankie vir jou besoek aan Stofpan. Ons is bly jy kon vind waaroor dit eintlik gaan. Mooi loop

Stofpan
Emma O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emma O

Gerieflik.

Ruim gerieflike huisie met alles wat mens nodig het. (Moet net eie handdoeke bring). Lugversorging is 'n definitiewe pluspunt vir die area. Netjies en skoon. Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou. Heerlike biltong en droëwors te koop teen billike prys. Baie lekker braai area buite.

Rheino P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rheino P

Netjiese, goed-geprysde oornagbestemming.

Tipiese plaashuis met al die nodige geriewe. Baie ruim met lieflike boma-area. Die sekuriteit kan klein bietjie opgekikker word.

Stofpan se terugvoer

Ons is bly jy het dit geniet Rheino.
Ons waardeer die terugvoer en sal werk maak daarvan.
Beste wense

Stofpan
Ludwig F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Ludwig F

Vir die doel van die oefening was ons kuier daar heel okay gewees.

Ons het alreeds aan Riaan en Marietjie terugvoer gegee en positiewe voorstelle gemaak hoe hul te werk kan gaan om hul oornagverblyf op te kikker en 'n fees van 'n blyplek te maak.

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R387, Stofpan Plaas, Kraankuil, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20a84a8e907a142c53a10681fe45b0006e514a961ab22ea1d0fd4392ab2c664d724ce6fa67dbd29944f4760bc5be476babb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 23 5 1 5 R387 Stofpan Farm 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.893337908483 24.335073260052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang