Stok & Hoed
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Izak Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Claret W - Jun 2024
Algehele gradering
Die akkommodasie was ongelooflik. Die kamers is pragtig en die badkamers so mooi.
Lees meerHilary K - Jul 2022
Algehele gradering
We had a very happy time there. The house was comfortable and had everything we needed. Close to the beach.
Lees meerBeverly K - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier in baie knus en goed toegerusde huis.
Lees meerStok & Hoed se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Beverly! Ja, die binne/buite verbinding tussen die leefarea/kombuis is maar 'n ewige probleem. My pa het die huis gekoop van die man wat die meeste houthuise in die Valley gebou het, so hier in die middel sewentigs. Synde van setlaaroorsprong, het hy en sy vrou seker nie eintlik in braai belanggestel nie. Sy naam was Ted Holmes, en hy het altyd 'n bouersbordjie opgesit waar hy gebou het: 'Another homestead by Ted Holmes'
Mignon H - Apr 2021
Algehele gradering
Relaxing in comfort in beautiful, peaceful surroundings.
Johan J - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtig weggesteek in die hart van die Tsitsikamma bosse en see.
Marjorie V - Apr 2018
Algehele gradering
Eerste koffie saam met 'n rare Knysna Loerie, kilometers ongerepte strand en 'n braai vanaand in die bos, heerlik!
Dikson M - Jan 2018
Algehele gradering
Awesome.
Kobus C - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek vir die hele familie.
John B - Okt 2018
Algehele gradering
Clean, spacious, not high-end fixtures, but more than adequate for a restful holiday.
Johan J - Okt 2017
Algehele gradering
Stok en hoed pas ons goed!
Antoinette B - Nov 2016
Algehele gradering
Lekker gebly - toiletpapier te min en "single ply". Skottelgoedwasser tops. Koffie-koppies te min.
Adriaan R - Okt 2016
Algehele gradering
Salig.
Stok & Hoed se terugvoer
Dankie vir jul kommentaar op LekkeSlaap. Ons sal julle graag weer hier wil sien! (met 'n paar verbeterings wat ons beslis gaan aanbring). Daai braaiplek-na-kombuis-afstand. Ek wens self dit was nader! Maar dis een van daai dinge wat mens nie kan verander nie - en wat mens daaraan herinner dat jy nie reeds in die hemel is nie, al voel dit so as jy sononder by die lagune sit, of vroegoggend in die bos loop.
Chanel C - Mrt 2015
Algehele gradering
Lekker geleë vir mense wat die Otter gaan stap. Naby aan die winkel/restaurant en strand.
Jacolette D - Jul 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Lees meerCharles N - Mei 2014
Algehele gradering
Baie gemaklik en gerieflik. Alles is daar wat nodig is en nog meer.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 106 St Georges Laan, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang