Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stok & Hoed

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Claret W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Die akkommodasie was ongelooflik. Die kamers is pragtig en die badkamers so mooi. Dit was 'n ongelooflike heerlike blyplek met alles wat mens kan vra. Die enigste probleem is dat die boonste verdiepinge en die braaiplek bietjie ver van mekaar af is, maar met bietjie beter beplanning kan mens dit werk. As mens ouer word, kan dit dalk 'n probleem word. Die huis is super gemaklik en pragtig opgemaak met alles wat mens aan kan dink. Dit is definitief 'n terugkom opsie op ons vakansiebestemmingslys. DANKIE VIR 'N HEERLIKE VERBLYFTYD BY STOK & HOED.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilary K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

We had a very happy time there. The house was comfortable and had everything we needed. Close to the beach. The house is comfortable and unfussy. We loved sitting on the verandah watching the birds, especially the loeries. It is only a few minutes walk to the beach and to the little shop and restaurant so it's very conveniently situated. The beds were comfortable and warm. The kitchen had all the essentials. We had a 2 year old with us, so did keep an eye on the stairs, but it was not a problem for us at all. The back garden is enclosed so is safe for playing in too. We really enjoyed our stay and hope to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverly K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Heerlik gekuier in baie knus en goed toegerusde huis. Huis goed geleë vir strand toe stap en na die winkel en restaurant. Boonste stoep dek met stoele en dagbed is n treffer. Die voëls baljaar by die voëlvoerder en suikerbekkies besoek die waterbottel gereeld. Lekker braaiplek. Die kombuis, eetvertrek en leefarea is op eerste vloer wat op en af dra van kos en eetgery na die braai-area noodsaak. WiFi is 'n aanwins vir werk wat so tussendeur moet gebeur. Wasmasjien, tuimeldroeër en skottelgoedwasser werk uitstekend, veral vir 'n besoek van 2 weke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Stok & Hoed
Baie dankie vir die mooi resensie, Beverly! Ja, die binne/buite verbinding tussen die leefarea/kombuis is maar 'n ewige probleem. My pa het die huis gekoop van die man wat die meeste houthuise in die Valley gebou het, so hier in die middel sewentigs. Synde van setlaaroorsprong, het hy en sy vrou seker nie eintlik in braai belanggestel nie. Sy naam was Ted Holmes, en hy het altyd 'n bouersbordjie opgesit waar hy gebou het: 'Another homestead by Ted Holmes'

Mignon H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Relaxing in comfort in beautiful, peaceful surroundings. A lovely place to stay. Loved the rustic feel of the cabin-style house while enjoying all comforts and amenities. Loved the resident Knysna-Loerie that visited every morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Pragtig weggesteek in die hart van die Tsitsikamma bosse en see. Stok & Hoed is pragtig weggesteek in die hart van die Tsitsikamma bosse en see. Die verblyf is netjies skoon en huislik. Mens voel tuis die oomblik wat jy deur die deur stap. Welkome besoekers soos bosbokke en loeries verryk die ervaring onverwags. Ons sal aanhou terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjorie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2018

Eerste koffie saam met 'n rare Knysna Loerie, kilometers ongerepte strand en 'n braai vanaand in die bos, heerlik! Dit was 'n heerlike naweek. Baie dankie, ons bespreek graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dikson M
Kort verblyf
4.6
Jan 2018

Awesome. Really enjoyed our stay at Stok & Hoed. Location is beautiful and refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2018

Fantastiese wegbreek vir die hele familie. Ons het heerlik ontspan. Dis nie gereeld dat mens meer kry as waaroorvoor jy beplan het nie, maar die vakansienhuis was fantasties.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

John B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2018

Clean, spacious, not high-end fixtures, but more than adequate for a restful holiday. Recommend and would happily return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Johan J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2017

Stok en hoed pas ons goed! Alles was silwerskoon en smaakvol in eenvoud. Die stoep tussen die bome bied rare interaksie met loeries en ander geveerde besoekers. Ons het kosbare gesinsherinneringe kom maak wat 'n leeftyd sal hou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 St Georges Laan, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1969bb0a11244eec7544d97df9d0e7c9bdd1b197d0cdae9469b55bce2407fc5cf5767ea080012e037c6bfa474c8289588ea4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 10) 15 5 1 5 106 St Georges Avenue Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.982500133393 23.550605151073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang