Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stok & Hoed

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 St Georges Laan, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Tradisionele gesinsvakansiehuis in ongerepte Nature's Valley. Die dubbelverdiepinghouthuis bied drie dubbelbedslaapkamers (een met addisionele enkelstapelbeddens) en een met twee enkelbeddens, vir 'n maksimum besetting van 10 persone. Daar is twee volledige badkamers en een bykomende toilet, 'n funksionele kombuis toegerus met stoof, yskas, mikrogolfoond en wasbak. Breekware en eetgerei word ook voorsien. Die eetkamer spog met 'n lang gesinstafel en die aangrensende sitkamer, gemeubileer vir jou gerief en ontspanning, is toegerus met satelliet-televisie (bring jou eie dekodeerder). 'n Skuifdeur op die eerste verdieping maak oop na 'n balkon wat gemeubileer is met 'n dagbed en gemakstoele. Voëls baljaar in die takke langs die balkon.

Linne en badhanddoeke word voorsien. Spandeer jou sosiale middae en aande langs die braaiput wat in die skadu van bome geleë is. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die bui is ontspanne, kaalvoet en sorgeloos. 'n 3 minute se stap sal jou na 'n wonderlike Blouvlagstrand neem. Die nabygeleë strandmeer en uitgestrekte inheemse woude bied kos vir die siel.

Kom ervaar ons klein stukkie paradys!

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Stok & Hoed
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 106 St Georges Laan, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stok & Hoed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 St Georges Laan, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1969bb0a11244eec7544d97df9d0e7c9bdd1b197d0cdae9469b55bce2407fc5cf5767ea080012e037c6bfa474c8289588ea4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 10) 15 5 1 5 106 St Georges Avenue Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.982500133393 23.550605151073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang