Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stokkies Draai Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Antone K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Amazing kamers en so mooi. Verblyf is stunning, groot spasie, hulle het ons akkommodeer met 2 ekstra matrasse vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jody K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

It was a short stay for work. Very peaceful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henko
Stokkies Draai Gastehuis
Good morning Jody and thank you so very much! I only do hope you could stay a little longer next time... and maybe have time for a leisurely breakfast in the garden! Take care and we hope to see you again soon!

Rudolf P
1 nag
5.0
Jul 2024

Heerlik. Plek is mooi en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henko
Stokkies Draai Gastehuis
Baie, baie dankie Rudolf! Ons hoop om jou sommer gou weer te sien . Mooi dag en groete, Amanda

Dawn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons nuwe beste gastehuis in Kathu! Dit sal vir seker ons nuwe beste gastehuis in Kathu wees, baie dankie, ons het heerlik gebly, die aandete was heerlik, die kamer so mooi skoon en ruim, en ontbyt was baie lekker, julle sien ons voorwaar weer! Dankie vir die gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henko
Stokkies Draai Gastehuis
Dit was 'n absolute fees om jou hier te ontvang en ek hoop om jou baie gou weer te sien. Mag jy veilige reise en wonderlike ervarings kry langs die ompaaie en krompaaie! Amanda

Sam E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Definitely in our top 3! Very good service! Easiest check-in we had. Beautiful view and environment. Calm and green. Felt like a little oasis in the dry and extremely hot Northern Cape. Perfect distance from Kathu and Deben. Room was spacious and had everything we needed. We had the opportunity to feed the camel and eland - wow! Only issue might be - the trucks on the gravel road next to the guesthouse can take a bit getting used to. Further, fantastic stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jun 2024

Good value for money. We were well received on arrival. They went out of their way to provide us with lunch packs, and were always responsive to our requests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Henko
Stokkies Draai Gastehuis
Goeie middag Nic. Baie, baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n fees om julle hier te ontvang en ek hoop om julle sommer gou weer te sien! Baie mooi dag en groete, Amanda.

Allister M
1 nag
2.6
Feb 2024

Vriendelike diens. Mooi en lekker groot kamers. Het lekker gebly. Vriendelike diens en ontvangs. Dit is net baie ver uit Kathu, wat nie op die webwerf duidelik gestel is nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Henko
Stokkies Draai Gastehuis
Goeie dag Allister. Baie, baie dankie vir jou terugvoer nou en toe. Ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem en moeite gedoen het om dit te doen. Oral waar ons kan, wil ons graag probeer verbeter, dus weereens, baie dankie! Mooi dag en vriendelike groete, Amanda.

Lindie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Waarde vir geld. Absoluut amazing diens! Uit hul pad uit gegaan om ons tuis te laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henko
Stokkies Draai Gastehuis
Baie dankie Lindie Groot waardering, kom kuier gou weer. Stokkiesdraai Groete Hester

Nicolette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit was lekker en ontspannend. 'n Mens kry die Karoo tipe gevoel. Die hele gevoel wat 'n mens kry by die gastehuis laat jou net aan die Karoo dink. Die tuin is goed versorg en netjies en die kamer self is baie netjies. 'n Hoogtepunt was om Julia, die kameel, die volgende oggend te kon voer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henko
Stokkies Draai Gastehuis
Baie dankie Nicolette vir die terugvoer. Dit was lekker om julle hier te ontvang.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Apr 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Henko Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 299
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 299
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hotazel- en Deben-weg, R380, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f16fe94460cd8fe2fee941ef727f791410f11a3be810b7a50b3f96a6bb873b4d4bada2703b08c0ec6e48c5adf12540665c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 299 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Corner Of Hotazel- and Deben Road, R380 Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.596109029239 22.961912828072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang