Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stokkiesdraai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Juan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustig. Die natuurskoon is verskriklik mooi en rustig. Die huis is op die strand en verskaf baie mooi uitsig. Ons het selfs walvisse sien spring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlikke familie tyd. Stokkiesdraai het alles wat mens benodig en 'n great ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Awesome. Ons het regtig lekker gebly. Die uitsig was beautiful. Die huis was netjies, skoon, veilig. Met alles toegerus wat jy moontlik kan nodig hê. Almal van ons het dit geniet, dis net die grondpad wat so bietjie rof was vir 'n klein karretjie maar anders super nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Be F
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Lekker. Was die beste in 'n lang tyd.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Beste uitsig op die mooiste strand! Het heerlik gekuier op die stoep. 'n Paar goedjies om op te verbeter. 'n Stort op die boonste vloer sal welkom wees. Waaiers in die kamers sal fantasties wees. Opslaan wasrakkie om handdoeke op te hang. 'n Loadshedding skedule sal baie help. En sagter matrasse.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elaine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Heerlike dae van die mooiste strand. Wonderlike uitsig en naby aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Het dit terdeë geniet. Dit was regtig lekker, nou nie baie luuks nie, maar dit is nie 'n probleem vir ons gesin nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Stokkiesdraai
Baie dankie Archie. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te ontvang!!

Tobias G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Ongelooflike uitsig met 'n fantastiese swemgat reg voor die huis. Vir visvang end gholfspeel is dit ideaal. Lekker gerus met die branders se lawaai in die ore.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Heavenly, incredible stay! A beautiful getaway, right on the beach. Stunning location, nice and clean. The only problem was we couldn't use the downstairs rooms because of the overwhelming creosote smell. Luckily, there were enough beds upstairs, but it would have been nice to have 4 rooms for the 4 people in our party.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Naweek weg saam met die kinders. Dit was heerlik. Kombuis is goed toegerus. Ons het nie die onderste deel gebruik nie, want die geriewe bo was heeltemal genoeg. Dit was heerlik en ons sal definitief weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivier, 6309, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdad3bf232aa23189969e5d0a9cbab19a9df6feda3d9a511300bef11130f6cdad0e998d612df4ba6407cca2d0f9906e354cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 710 per nag, vir 8 mense 39 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6309 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.071237806346 24.218520820141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang