Stokkiesdraai
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Juan V - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig.
Petrus V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlikke familie tyd.
Danelle M - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
Be F - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Jackie O - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste uitsig op die mooiste strand!
Elaine V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike dae van die mooiste strand.
Christelle C - Okt 2023
Algehele gradering
Het dit terdeë geniet.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie Archie. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te ontvang!!
Tobias G - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig met 'n fantastiese swemgat reg voor die huis.
Tanya H - Des 2023
Algehele gradering
Heavenly, incredible stay!
Helene V - Feb 2023
Algehele gradering
Naweek weg saam met die kinders.
Jay K - Jun 2023
Algehele gradering
We needed an overnight spot, wished we could have stayed longer!
Marinda J - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome en asemrowend.
Elaine S - Jun 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Yolande G - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was werklik 'n onvergeetlike kort vakansie met my gesin en ouers vanaf Potchefstroom.
Quintin H - Feb 2022
Algehele gradering
Stil weg breek, met bitter mooi see-uitsig en kinders is veilig om te speel al langs die poeletjies.
Janine V - Okt 2022
Algehele gradering
Perfekte geleë familie blyplek.
Annemarie S - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig!
Jill H - Feb 2022
Algehele gradering
Magnificent views from the deck.
Anneke D - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike, gemaklike verblyf met 'n pragtige uitsig.
Mieke L - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker ontspan saam met familie.
Christa D - Mrt 2022
Algehele gradering
Die plek is amazing. Asemrowende uitsig.
Marina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Die huis is oud, maar ruim en netjies en goed toegerus. Ligging fenomenaal, onverbeterlik!!
Lees meerAndrew H - Mrt 2022
Algehele gradering
Very nice place with position being the key.
Ntsikelelo T - Aug 2022
Algehele gradering
The area is very safe with beautiful views.
Marlene R - Nov 2021
Algehele gradering
Alhoewel dit nie luuks is nie, was dit perfek.
Chris P - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike rusplek met 'n pragtige uitsig.
Natasha D - Aug 2021
Algehele gradering
Awesome stay.
Christa G - Aug 2021
Algehele gradering
Die uitsig en ligging is ongelooflik. Dit was 'n baie koue naweek met reën en twee van die kamers is onder en jy moet buite met trappe afgaan om daar uit te kom. Ons was nie bewus daarvan nie.
Ben F - Nov 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Heine M - Sep 2019
Algehele gradering
Bevange!
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Hein. Ons is bly jy het die uitsig en verblyf geniet. Kom
maak gerus weer ‘n Stokkiesdraai!
Joran M - Nov 2019
Algehele gradering
Stokkiesdraai is everything in one when considering going on a holiday.
Stokkiesdraai se terugvoer
Thank you for your review. We agree. Eersterivier is the most beautiful beach
destination in South Africa. Thank you for staying at Stokkiesdraai and please come
again.
Liesel N - Sep 2019
Algehele gradering
Alles was netjies. Uitsig fantasies. Net badkamergeriewe was nie voldoende nie.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie Liesel. Ons is bly jy en jou vriende kon die uitsig so geniet! Ons beoog
om ook ‘n stort in die boonste leef area te installeer. Die reuk in die onderste
kamers is kreosoot wat op die houtbalke geverf is om dit te preserveer. Ons wil dit
later oor verf of plafon installeer juis vir die reuk. Baie dankie vir jou terugvoer in die
verband. Kom maak gerus weer ‘n Stokkiesdraai!
Fanie V - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig en sonder fieterjasies. 'n Verborge natuurskat.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Fanie. Ja, Stokkiesdraai was een van die eerste
huisies gebou te Eersterivierstrand... Dit is vir ons ‘n kosbare erfenis. Kom maak
gerus weer ‘n Stokkiesdraai!
Loekie V - Jan 2019
Algehele gradering
The view and the sunsets were spectacular!
Stokkiesdraai se terugvoer
Thank you for your review Loekie. Yes, Stokkiesdraai was one of the first houses
build on Eersterivierstrand and therefore we are blessed with a wonderful view!
We have upgraded the kitchen in June and we are planning to add a shower to the
main bathroom. Thank you for your feedback in this regard. Please come again.
Werner K - Sep 2018
Algehele gradering
Uitsig en beddens is puik, maar moet nie vergeet van die addisionele kostes nie (R275).
Lees meerStokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie vir jou terguvoer Werner. Ons het die kombuis intussen oorgedoen en
addisionele kostes is nou ingesluit in die prys per nag. Ons het ook aandag gegee aan
die braaiplek. Jou terugvoer help baie om ons huisie te verbeter. Groete,
Stokkiesdraai bestuur.
Johan V - Jul 2018
Algehele gradering
Verouderd nie die geld werd.
Lees meerStokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Johan. Dit help ons om aandag te gee aan die terkortkominge. Ons is jammer vir die ongerief wat jy en jou gesin moes ervaar. Daar is 'n 2de stort beskikbaar onder die trap by die agterdeur. Ons sal n kennisgewing opsit.
Ons het in ons beplanning om die kamers meer klankdig te maak. Stokkiesdraai was een van die eerste huisies op Eersterivierstrand en het daarom nog die oorspronklike asbes-afskortings en houtvloer binne, ons wil ook DStv permanent instaleer. Op hierdie stadium moet elke huurder net sy eie dstv dekodeerder bring. Ons sal aandag gee aan die braaier. Daar is 'n opvoutafel beskikbaar vir die stoep buite. Ons sal ook hiervoor 'n kennisgewing opsit.
Wat die menslike afval betref: ons vermoed dit is dalk van die werkers wat daar gras sny en sal dit rapporteer.
Vriendelike groete,
Stokkiesdraai bestuur
Jacques K - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie vir die 'rating' Jacques. Ons is bly julle het die see-uitsig geniet.
Chantel D - Feb 2017
Algehele gradering
Rustigheid.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie vir die 'rating' Chantel.
Ons hoop julle draai sommer vinnig weer by ons plekkie.
Alex B - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflike ligging,definitief nie modern nie, maar ideaal vir 'n strand vakansie.
Stokkiesdraai se terugvoer
Baie dankie vir die 'rating'
Ons is bly julle kon julle tydjie geniet by Stokkiesdraai.
Dankie vir die laat weet. Ons gee dadelik aandag aan die saak.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Eersterivierweg, Eersterivier, 6309, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang